• Home
    • SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Conservation Initiatives
      Working Groups
      Biodiversity Economy
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Legislation and Policy Framework
      Research and Innovation
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      International Engagements
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Awards
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Tinyarhi Trust
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Media Resources
    • Hunting News
      Hunting Articles
      Hunting Licenses and Proclamations
      Pig Meat Transport Permits
      SAHGCS Hunters' Guild
      SAHGCS Hunters's Code
      Hunting Destinations
      International Affairs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Exercises
      Shooting News
      Shooting Articles
      Shooting Competitions and Awards
      Shooting Groups
      Reloading
    • What We Offer
      Defending Your Rights
      Fire-arm License Applications
      Fire-arm License Renewals
      Dedicated Status
      Dedicated Sport Shooter Status
      Motivations and Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      FAQ's
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Tuinroete

Branch Info

Tuinroete

George

Chairman / Voorsitter:
Gerhan Archer (082 567 6941)
e-mail / e-pos

Bestuur

Voorsitter:Gerhan Archer082 567 6941gerhanarcher@iafrica.com 
Ondervoorsitter: Martiens Bekker082 319 7730martiensbekker@yahoo.com 
Sekretaris:Charles Nel082 445 4503charlesnel84@gmail.com 
Tesourier:Mias Strauss082 495 5643miasstr@gmail.com 
Langafstand skietkoördineerder: Jean Snyman083 467 0278 
Haelgeweer Skietkoord:Corne Potgieter082 475 0397corne@scasbooks.co.za 
Sosiale media:   
Jeugopleiding:Gert Oosthuizen082 824 5371gpo@telkomsa.net 
Opleiding:Gordon Engelbrecht082 781 9482gordon.engelbrecht@gmail.com 
SkietkoördineerdersGerrit Londt082 876 1202 
 Duncan Smith072 133 7435 
 Oudtshoorn skietdaeRob Fisher083 284 8462 
OCTCSpero082 392 4687 

Algemeen

Lede wat nog nie hul inligting vir die behoud van toegewyde status vir ingestuur het nie, het hulle kans verbeur.
Ons vertrou dat alle lede wel op datum is met hulle inligting en aktiwiteite.

Skietsake
Die skietdag op Saterdag 12 November is uitgestel tot Saterdag 24 November. Hierdie gaan ‘n besondere dag wees om te bepaal wie is die mees veelsydige skut in die tak. Die oefeninge wat geskiet sal word is:
Jakkals 300 meter (5 skote)
Gemsbok 100 meter (5 skote)
Luiperd storm (5 skote)
Jag handwapen (5 skote)
Handwapen (10 skote)
Haelgeweer (10 skote)
Kleiduif (5 skote)
.22/PCP (10 skote)
Die beste 5 tellings word in ag geneem

On Target hou op 19 November ‘n MDS-skietdag.
Die tak se skietdag op 24 November sal ons laaste skietdag van die 2022 wees

Bewaring
Die Water vir Lewe projek wat in ons streek geloods is, geniet veral ondersteuning onder jong mense.
Die doelwit is om jong mense van enige groep, organisasie of skool te betrek en om hulle te leer oor die organismes en mikro-organismes in 
riviere en waterbronne en aan te moedig om die gehalte van die water te bepaal vanaf oorsprong tot die see.
Bevindinge word by ‘n nasionale databasis gevoeg.

Opleiding
Ons benodig baanoffisiere. Die voorsitter sal binnekort ‘n kursus  aanbied.
Enige lede wat belangstel kan navrae aan die voorsitter rig.

Program vir gereelde skietaktiwiteite
Die eerste Saterdag: kleiduif by OCTC 
Die tweede Saterdag:  skietdag by On Target
Die derde Saterdag: On Target/SADPA/SA Jagters MDS skietdae by On Target
Die derde Saterdag:  langafstandskiet op Trutersdal

Ons wil gereeld die handwapenskietoefeninge, die .22 oefening en moontlik later ook ‘n luggeweerskietoefening by ons
gereelde skietdag elke tweede Saterdag van die maand aanbied.

Vuurwapenlisensies

Let daarop dat SAPD vereis om aktiwiteitsrekords saam met lisensie-aansoeke in te dien,
veral as die aansoek gekoppel word aan ‘n vereniging en toegewyde status.
Lede wat hulle aktiwiteite op die webblad van SA Jagters aanmeld, kan hierdie inligting aflaai om saam met hulle aansoeke in te dien.