• Home
    • SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Conservation Initiatives
      Working Groups
      Biodiversity Economy
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Legislation and Policy Framework
      Research and Innovation
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      International Engagements
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Awards
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Tinyarhi Trust
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Media Resources
    • Hunting News
      Hunting Articles
      Hunting Licenses and Proclamations
      Pig Meat Transport Permits
      SAHGCS Hunters' Guild
      SAHGCS Hunters's Code
      Hunting Destinations
      International Affairs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Exercises
      Shooting News
      Shooting Articles
      Shooting Competitions and Awards
      Shooting Groups
      Reloading
    • What We Offer
      Defending Your Rights
      Fire-arm License Applications
      Fire-arm License Renewals
      Dedicated Status
      Dedicated Sport Shooter Status
      Motivations and Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      FAQ's
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Namakwa

Branch Info

Namakwa

Springbok

Chairman / Voorsitter:
Carel Oberholzer (082 805 0181)
e-mail / e-pos

 Bestuurskomitee

PORTEFEULJENAAM EN VANSELFOON NRE-POS
VoorsitterCarel Oberholzer082-805-0181carel@abco1.co.za
OndervoorsitterKosie Greyling082 990 5412jhs.greyling@gmail.com 
TesourierCarel Oberholzer082-805-0181carel@abco1.co.za
SekretarisKobus Nel083-633-4190KobusNel@vedantaresources.co.za
KommunikasiebeampteCarel Oberholzer082-805-0181carel@abco1.co.za
Opleiding SeniorsCarel Oberholzer082-805-0181carel@abco1.co.za
Opleiding en ontwikkelingKosie Greyling082 990 5412jhs.greyling@gmail.com 
SkietkoordineerderWollie Wolmarans082 335 4310wolliew@karsten.co.za 
SkietkoordineerderFrikkie Hanekom082 558 4355hanekehanekom@yahoo.com 
BewaringskoordineerderKarel du Toit 082 492 8291pillansii@telkomsa.net 
Sosiale koordineerderAndre Smith082-445-1456andre.smith@kaapagri.co.za
TrofeekoordineerderCarel Oberholzer082-805-0181carel@abco1.co.za
LedesakeRonel Groenewald082-496-3710zeetee@kingsley.co.za 

 Algemene nuus

November is op ʼn einde. Baie geluk aan die ons lede vir elke bydrae tot ons Tak se sukses.
Die volgende toekennings is ontvang soos gemeet en evalueer deur SA Jagters se nasionale kantoor.

Top 400 Kampioen – Namakwa-tak 2022
Groot Kampioen – Namakwa-tak 2022
Orde van die Buffel – Goud – Carel Oberholzer – Takontwikkeling en bestuur
Orde van die Buffel – Goud – Karel du Toit – Bydrae tot bewaring op nasionale vlak
Orde van die Buffel – Brons – Andre Smith – Bydrae op Takvlak vir bestuur.
Dit was inderdaad vir ons ‘n verrassing en dan vir my ‘n voorreg om op 5 November die nasionale kongres in Pretoria by te woon.

Ek wens elkeen van u ‘n geseënde Kersfees toe en ons sien uit na ‘n voorspoedige nuwe jaar!

Skietaangeleenthede

Die NAMAQUA TOP GUN skiet op 19 November was uiters suksesvol en ons wens alle wenners baie geluk.
Die entoesiasme en bydraes van ons borge het hierdie sommer ‘n spoggeleentheid gemaak.
Almal is dit eens dat dit ‘n jaarlikse instelling moet word.

Saam met die Namaqua Top Gun uitdaag skiet was die Tak se Hangar-dans ook uiters suksesvol.
Die gaste het gekuier en geskoffel tot laataand. Behalwe vir die pret, het die aand ook ʼn welkome kontantinspuiting vir die Tak beteken.
Weer eens was die gevoel dat dit ook ‘n jaarlikse instelling moet word.

Die “Jungle Gym” vir ons heel kleintjies by die Tak se klubhuis is nou bestel en sal binnekort opgerig word sodat die kinders nog voor Kersfees
 kan klim en klouter.

Woensdag, 16 November van 16:00 tot 19:00 – MDS en Handwapenskietoefeningelle
Saterdag, 19 November – NAMAQUA TOP GUN – 5 baan ghongskietuitdaging (Borge dag)
Woensdag, 23 November van 16:00 tot 19:00 – MDS en handwapenskietoefeninge
Saterdag 26 November – Jaggebaseerde en handwapenskietoefeninge

Bewaring

Die Tak se bewaringsinisiatiewe gaan voort soos normaal.
Ons bewaringskoördineerder is genooi om in Julie 2023 na die VSA te reis om die bedreiging van ons sukkulente spesies verder onder die Amerikaners se aandag te bring. Sy besoek sal 3 weke duur en hy behoort 9 organisasies te kan toespreek.
Ons hoop ook om hiermee verdere fondse in te samel vir bewaring in ons gebied.

Opleiding
Opleiding van sportskuts gaan voort op ‘n ad hoc-basis en opleiding word op aanvraag aangebied.

Program

Die Tak skiet elke derde en vierde Saterdag van die maand op die Witklip-skietbaan.
Detail word per WhatsAapp aan lede gestuur sodat hulle betyds kan voorberei vir die betrokke skietdag.
Woensdagmiddae is die Tak se klubhuis ook oop vir meestal handwapen, PCP en .22 skietoefeninge.

Gewoonlik braai ons vleis na afloop van die oefeninge wanneer ons gesels oor skiet, herlaai en jag.
Dit verbeter die samehorigheid onder lede.

30-NovMDS en handwapen (16:00 tot 19:00
07-DecMDS en handwapen (16:00 tot 19:00
17-DecPretskiet
2023 
04-JanMDS en handwapen (16:00 tot 19:00
11-JanMDS en handwapen (16:00 tot 19:00
18-JanMDS en handwapen (16:00 tot 19:00
21-JanLapua Presisie Uitdaagskiet
25-JanMDS en handwapen (16:00 tot 19:00
28-JanPCP, randslag, handwapen