Rustenburg
Chairman / Voorsitter:
Ferdi Neumeyer (082 651 6393)
e-mail / e-pos
Website / Webwerf
Bestuurslede / Management
Vice-chairman: | Len Hattingh | 083 457 9302 | |
Treasurer: | Jaco Volschenk | 082 330 6607 | |
Patron | Bossie Boshoff | 083 265 3342 | |
Secretariat: | Maranda Kruger | 014 592 6268 | maricobosveld@gmail.com |
Senior Training: | Henri Kruger | 079 884 1371 | |
Junior Training: | Lezander Neumeyer | 083 227 9953 | |
Ulrich Neumeyer | 083 227 9930 | ||
Moinooi sateliettak | Rassie van der Merwe | 082 453 5858 | rassietokal@mweb.co.za |
Trophy coordinator: | Louie Mare | 083 280 5643 | |
Shooting team coordinator: | Johan Mitchel | 083 264 4719 | Johan.mitchell08@gmail.com |
Conservation | Dappe Maritz | 079 529 8850 | |
Ria Maritz | 072 357 0834 | ||
Shooting range | Attie Koekemoer | 083 236 2405 |
Taknuus | Branch News | |
Vergaderings Alle aktiwiteite van SA Jagters is voorlopig oggeskort weens die Covid-19 inperking. Ons sal ons lede in kennis stel of ons Mei ledevergadering sal voort gaan. Dankie vir almal se begrip en ondersteuning in die verband. Skietsake Die tak se tweede skietdag vir die jaar was op 14 Maart 2020, wat deur 66 lede bygewoon is. Top Blouwildebees skut – J.L. Theron 88.98% Top Springbok Skut – R. Rupp Top Haelgeweer – G.J. du Toit 100%, C.J. Blighnaut 100%, R. Pretorius 100% Opleiding Henri Kruger en Carl Arnold het op Saterdag, 7 Maart 2020 ‘n Toegewyde Jagterkursus by die Derby-skietbaan aangebied. Daar is ook op 11 Maart, voor die ledevergadering ‘n Baanoffisier kursus aangebied deur Henri Kruger. Meer inligting vir spesifieke kursusse word via WhatsApp, epos of facebook deurgegee. Juniors Daar word in samewerking met ons bewaringspan aan ‘n doelgerigte plan vir die jeug gewerk wat ons binnekort in werking sal stel. Aktiwiteite Alle aktiwiteite en kontakbesonderhede kan op www.cw.co.za – lede admin gelaai word. Bevestig asb. dat jou epos-adres opgedateer is. Vir enige navrae, tree in verbinding met Jaco by jaco.volschenk@wmw.co.za of maricobosveld@gmail.com | Meetings All SA Hunters’ activities have been suspended because of the nationwide lockdown to curb the spread of Covid-19. We will let members know if the May meeting will continue. Thank you for your understanding and cooperation. Shooting affairs Our second shooting day of the year was held on 14 March, which was attended by 66 people. Top Bluewildebeest shotitst: J.L. Theron 88.98% Top Springbok shottist: R. Rupp Top Shotgun shottists: G.J. du Toit 100%, C.J. Blighnaut 100%, R. Pretorius 100% . Training Henri Kruger and Carl Arnold presented a dedicated hunter course on 7 March at the Derby shooting range. A range officer course was also given on 11 March. More information about training courses are sent to members using WhatsApp, e-mail or Facebook. Juniors Our conservation team is planning an interesting programme for our juniors that we hope to implement soon. Activities All activities and contact information can be updated at www.cw.co.za via the member administration portal. Contact Jaco at jaco.volschenk@wmw.co.za or to maricobosveld@gmail.com for further information on any branch activities. |