• Home
    • SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Conservation Initiatives
      Working Groups
      Biodiversity Economy
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Legislation and Policy Framework
      Research and Innovation
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      International Engagements
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Awards
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Tinyarhi Trust
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Media Resources
    • Hunting News
      Hunting Articles
      Hunting Licenses and Proclamations
      Pig Meat Transport Permits
      SAHGCS Hunters' Guild
      SAHGCS Hunters's Code
      Hunting Destinations
      International Affairs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Exercises
      Shooting News
      Shooting Articles
      Shooting Competitions and Awards
      Shooting Groups
      Reloading
    • What We Offer
      Defending Your Rights
      Fire-arm License Applications
      Fire-arm License Renewals
      Dedicated Status
      Dedicated Sport Shooter Status
      Motivations and Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      FAQ's
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Hartbees

Branch Info

Hartbees

Potchefstroom

Chairman / Voorsitter
Johan van der Walt (082 571 6414)
e-mail / e-pos

Algemene nuus

Die kalender is op ons webblad waar al die belangrike datums vir takskiete, en vergaderings vir 2023 nou ook beskikbaar is..
Neem asb kennis dat datums op kort kennisgewing kan verander. 

Die eindjaarfunksie is 11 November om 18:00 by Kumkani Country lodge. Dit kos R350pp.
Betaal toegang in op tak se rekening om jou plek te bevestig.

Die Nagskiet wat op 11 November sou plaasvind is verskuif  na 18 November by die Syferfontein-skietbaan.
Daar is ‘n bring en braai na die tyd. Kaartjies word verkoop vir uitloot van ‘n Lite Optec spotlight. Bring die hele gesin.

Kommunikasie met lede: Ons gebruik nie meer die SMS-stelsel nie omdat dit te duur is om te onderhou.
Die bestaande WhatsApp-groep word gebruik om inligting deur te gee. 
Kontak bestuur of ander lede op die groep sodat hulle u uitnooi om by die groep aan te sluit.
Lees ook die gereelde maandelikse nuusbrief wat SA Jagters se uitvoerende hoof, Fred Camphor, uitstuur.
Dit bevat belangrike algemene inligting. Al sy nuusbriewe is ook op die webwerf beskikbaar.

Internet

Besoek die tak se Facebook-blad met inligting oor takvergaderings, tak-skietdae, promosies en allerlei inligting.
Alle inligting is beskikbaar by www.hartbees.co.za 
Lede kan advertensies op die webtuiste plaas. Skakel die webmeester vir meer inligting.