• Home
    • SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Conservation Initiatives
      Working Groups
      Biodiversity Economy
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Legislation and Policy Framework
      Research and Innovation
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      International Engagements
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Awards
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Tinyarhi Trust
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Media Resources
    • Hunting News
      Hunting Articles
      Hunting Licenses and Proclamations
      Pig Meat Transport Permits
      SAHGCS Hunters' Guild
      SAHGCS Hunters's Code
      Hunting Destinations
      International Affairs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Exercises
      Shooting News
      Shooting Articles
      Shooting Competitions and Awards
      Shooting Groups
      Reloading
    • What We Offer
      Defending Your Rights
      Fire-arm License Applications
      Fire-arm License Renewals
      Dedicated Status
      Dedicated Sport Shooter Status
      Motivations and Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      FAQ's
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Hardekool

Branch Info

Hardekool

Musina

Chairman / Voorsitter:
Jan Krijt (084 275 4899)
e-mail / e-pos

Voorsitter/regsake:Jan Krijt 084 275 4899jckrijt@hotmail.com
Ondervoorsitter:Henk Hovy072 991 8167hovyhenk@gmail.com  
Tesourier:Felicia Campbell082 765 4350felicia@musinashipping.co.za 
Sekretaresse:Sumari Haasbroek084 588 7873sumari.haasbroek@gmail.com   
Jagkoördineerder:Courtney Terblanche082 804 6902huntcourts@yahoo.com 
Senior opleidingSakkie Haasbroek082 895 8317izak.haasbroek@debeersgroup.com
Skietkoördineerder (handwapen MDS):Henk Hovy072 991 8167hovyhenk@gmail.com  
Skietkoord: (geweer)BT McCabe079 655 1762btmccabe1@gmail.com 
Skietkoordineerder: handwapen/onderhoudDesmond Campbell 073 227 8761desmond@dmtrucking.co.za 
Skietkoord: (haelgeweer)Courtney Terblanche 082 804 6902 huntcourts@yahoo.com 
IT en kommunikasie Joachim du Plessis 078 051 9187 joachim.duplessis@debeersgroup.com 
Trofeemeting:Courtney Terblanche 082 804 6902 huntcourts@yahoo.com 
Lede-administrasieSumari Haasbroek084 588 7873sumari.haasbroek@telkomsa.net 
Takdministrasie:Isak Haasbroek072 252 3643izak.haasbroek@debeersgroup.com
Bewaring:Francois Meyer083 717 8409kudumeyer@gmail.com 
Borge en verversingsMarcel Uys079 517 7591marceluys@gmail.com 
    

Algemene Nuus

Geseënde Kerstyd!
Hardekool-tak wens almal ‘n geseënde Kersfees, en ‘n baie voorspoedige 2023 toe.

 Skietaangeleenthede

Lapua skietdag
Ons Lapua-skietdag was n reuse sukses, reën en al. Daar was 29 skuts wat lood gegooi het na 101 teikens.

Dakie aan ons borge vir die dag: Macsco Electric, Noorde Wapens en Musina Motors asook Talisman vir die voorsiening van die ablusiegeriewe.

Baie dankie aan al die baanoffisiere, admin vrywiligers en elkeen wat agter die skerms gehelp het. Sonder julle sou die dag nie kon realiseer nie.

Baie geluk aan al die medalje wenners in die afsonderlike kategorieë, hulle is as volg:

Randslag Junior (telling uit 100)
Anke Cronje 81
Louise Smith 77
Karlien Cronje 76

Randslag Dames (telling uit 100)
Sumari Haasbroek 93
Philesté McCabe 72
Adelle Vorster 72

Randslag Mans (telling uit 100)
Courtney Terblanche 97
Sakkie Haasbroek 94
Henk Hovy 93

Senterslag Junior
HJ Breytenbach
Marizelle Breytenbach

Senterslag Dames (telling uit 50)
Sumari Haasbroek 46
Adelle Vorster 34
Elizna Hovy 28

Senterslag Mans (telling uit 50)
Sakkie Haasbroek 50
Courtney Terblanche 47
AJ Coetzee 45

Toekennings
Orde van die Berghaan en Orde van die Buffel brons
Baie geluk aan Ronel Pieterse en Anina de Waal met die verwerwing van onderskeidelik die trofee vir Orde van die Berghaan (Ronel) en Orde van die Buffel brons (Anina).
Hierdie trofeë is aan hulle toegeken vir hul uitsonderlike diens aan Hardekool-tak.
Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspeek teenoor Ronel en Anina vir die groot bydrae wat hulle in die afgelope jaar tot die sukses van Hardekooltak gelewer het. Julle toewyding het nie ongesiens verbygegaan nie.

 Die volledige jaarprogram vir 2023 sal binnekort beskikbaar wees.