• Home
    • SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Conservation Initiatives
      Working Groups
      Biodiversity Economy
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Legislation and Policy Framework
      Research and Innovation
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      International Engagements
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Awards
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Tinyarhi Trust
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Media Resources
    • Hunting News
      Hunting Articles
      Hunting Licenses and Proclamations
      Pig Meat Transport Permits
      SAHGCS Hunters' Guild
      SAHGCS Hunters's Code
      Hunting Destinations
      International Affairs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Exercises
      Shooting News
      Shooting Articles
      Shooting Competitions and Awards
      Shooting Groups
      Reloading
    • What We Offer
      Defending Your Rights
      Fire-arm License Applications
      Fire-arm License Renewals
      Dedicated Status
      Dedicated Sport Shooter Status
      Motivations and Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      FAQ's
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Fotografienuus 20 September 2021

Fotografienuus 20 September 2021

SA Jagters Fotografieklub

Die SA Jagters Fotografieklub is ‘n groot sukses en die Facebook-groep se ledetal groei daagliks. Die SA Jagters Fotografieklub is oop vir alle lede van SA Jagters, asook familie en vriende wat die SA Jagters se belangstelling en waardes deel. Die doel van die klub is om fotografie op ‘n sosiale vlak te bevorder deur entoesiasme en deelname.



Kliek hier om by die Facebook-groep aan te sluit en nooi gerus mense uit.
Die Fotografieklub se hoogtepunte kan ook op die webwerf onder die ‘’Photoblog’’ hier besigtig word.

Die tema vir die Augustus-maand foto-uitdaging was #blomme. Meer as 180 foto’s van die aller mooiste blomme in gedeel deur lede vir die uitdaging. Die wenner van die #blomme uitdading is Steven Kruger. Steven wen die pragtige boek: Scenic South Africa, deur Sean Frazer, geborg deur SA Jagters.

Kliek hier om Steven se wen foto op Facebook te sien.
Kliek hier om die top 30 #blomme fotos op Facebook te besigting of kliek hier vir die webwerfskakel.


Kliek hier om die Julie-maand se foto-uitdaging #Big3 se top 20 fotos op Facebook te besigting of kliek hier die webbladskakel.

Die September foto-uitdaging se tema is #voëls.
Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig:
*dit moet `n foto van `n voël/voëls wees wat jy self geneem het,
*merk die foto #voëls (sodat die admin dit maklik kan vind aan die einde van die maand),
*sluit die al foto se inligting in – spesie, waar, wanneer, kamera of slimfoonmodel en kameraverstellings (F-stop, ISO, sluiterspoed).
Die prys vir die September foto-uitdaging is die gesogte boek: Insider’s Guide – How and where to Photograph Birds in Southern Africa, deur Isak Pretorius, geborg deur SA Jagters.
Klier hier vir meer inligting op Facebook of hier vir die webbladskakel.

SA Jagterslede wat ook nie aan Facebook behoort nie en ook aan die uitdaging wil deelneem kan ‘n e-pos stuur na sahuntphoto@gmail.com vir meer inligitng, of stuur fotos met #voëls in die onderwerplyn, saam met al die foto-inligitng en jou persoonlike inligting.

Die Oktober foto-uitdaging se tema is #katte en lede kan fotos deel vanaf die 1ste Oktober af.


Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig:
*dit moet fotos van ‘n kat/katte wees (van huiskat, wildekat tot grootkat, met ander woorde enige kat) wat jy self geneem het,
*merk die foto #katte (sodat die admin dit maklik kan vind aan die einde van die maand),
*sluit die foto se inligting – spesie, waar, wanneer, kamera of slimfoonmodel en kameraverstellings (F-stop, ISO, sluiterspoed) by die foto in.


Klier hier vir die webbladskakel vir meer inligting.

SA Jagterslede wat ook nie aan Facebook behoort nie en ook aan die uitdaging wil deelneem kan ‘n e-pos stuur na sahuntphoto@gmail.com vir meer inligitng, of stuur fotos met #katte in die onderwerplyn vanaf die 1ste Oktober, saam met al die foto-inligitng en jou persoonlike inligting.

Fotografieklublede se fotos kom ook in aanmerking om op die groep se Facebook bladomslag te verskyn.


Elke 2 weke kies die admin `n nuwe bladomslag uit al die foto’s wat op die Fotografieklub se Facebook-groep geplaas word. Die admin kyk vir fotos wat eenvouding maar treffend is, horisontaal is, met genoegsame spasie vir bewoording.

Die bladomslag se gallery kan hier op die webblad besigtig word.

Die nuuste bladomslag is die besondere Kleinglansspreeu tussen aalwynblomme foto van Joe Bester.
Kliek hier hierdie besondere foto op Facebook te besigting.



Die vorige bladomslag is die pragtige flamink foto van Pieter Johan Du Plessis.
Kliek hier hierdie pragtige foto op Facebook te besigting.

Fotografieklub-lede kan ook gratis deelneem aan die aanlyn-opleidingsessies, sien die inliging verder af in die nuusbrief onder SA Jagters Fotografie-opleiding.

SA Jagters Amateur-Fotokompetisie

Die 2021 rondte van die SA Jagters Amateur Fotokompetisie kom tot ‘n einde, einde September en die algehele wenners vir die jaar sal einde Oktober aangekondig word. Die 2022 fotokompetisie begin reeds Oktober 2021 en ending einde September 2022. Desember en Januarie sal as een maand beoordeel word.

Die inskrywings vir die maand van Augustus het weereens ‘n rekord getal inskrywings bereik van 142. In total is daar 52 toekennings uitgereik. Agt goue DSLR/ML toekennings is uitgereik aan die volgende lede: Pieter Johann du Plessis (098227), Herman Fouchè (024124), Sasha Mulder (085537), Rachelle van Niekerk (103311), Pierre JP van der Berg (023848) verwerf 3 goud en Joe Bester (112512) verwerf 2 goud. Daar is ook 14 silwer toekennings, 12 brons, en 5 hoogs aanbeveelde erkennings.

In die slimfoonkategorie, is daar vir die heel eerste keer diè jaar, ‘n goude toekenning uitgereik aan Sasha Mulder (085537). Daar was ook 7 silwer toekennings vir hierdie afdeling, 3 silwer en 2 hoogs aanbeveelde erkennings.

Al die Augustus-maand toekennings in die SA Jagters Amateur Fotokompetisie kan hier gesien word.

Die kategorieë vir inskrywings is soos volg:
1) Bewaring in aksie (DSLR/ML of slimfoon)2) Plant- en dierelewe (DSLR/ML of slimfoon)3) Ons kulturele erfenis (DSLR/ML of slimfoon)

Stuur Inskrywings na sahuntphoto@gmail.com met die volgende inligting:
1) Naam en van.
2) SA Jagters-lidnommer.
3) Kontaktelefoonnommer.
4) Kategorie waaronder die foto ingeskryf is.
5) Titel en beskrywing van die foto.
6) Plek waar die foto geneem is.
7) Kamera en lens model / slimfoonmodel.
8) Metadata mag nie geblok word nie.
9) Geen handtekening, watermerk, filters of rame word toegelaat nie.
10) Fotos moet 2 megabyt of groter wees.

Kliek hier vir die reëls en meer inligting hier.

SA Jagter Fotografie-opleiding

Deel van die inisiatief om fotografie in die Vereeniging te bevorder is opleiding. Gereeld word daar fotowenke op die Fotografieklub se blad geplaas.
Kliek hier en volg die #phototips skakel om al die wenke op Facebook te lees.
Kliek hier om fotowenke op die webblad onder ‘’Photoblog’’ te lees.

Die 2de aanlynsessies met die tema ‘’Plaasing, knip en komposisie’’ het reeds plaasgevind met 20 deelnemers oor 2 sessies. Lede het baie geleer en dit was duidelik in die inskrywings wat hulle vir die fotokompetisie geplaas het.

Die volgende aanlynsessie met die tema `Beligtingsmodes’ (exposure modes) vind plaas Vrydag, 1 Oktober vanaf 19h00 tot 21h00 en word herhaal Saterdag, 2 Oktober vanaf 15h00 tot 17h00 via Zoom. Om te registreer vir die aanlynsessie, stuur `n epos aan sahuntphoto@gmail.com met die datum van jou keuse. Aanlynsessies is gratis vir SA Jagters-lede en Fotografieklub-lede.

Werkswinkels sal vanaf Oktober aangebied word, maar onderhewig aan die Covid-19 omstandighede. Datums sal einde September bekend gemaak word. Die bestuur het ‘n aansienlike 25% afslag vir SA Jagters-lede beding. Die twee-dag werkswinkel kos R2800 vir lede en R3800 vir nie-lede. Dus is dit voordelig vir familie en vriende om aan te sluit by die Vereniging om hierdie voordeel te kan benut. Slegs agt mense sal per werkswinkel akkommodeer word. Plek is dus beperk en belangstellendes moet vroegtydig `n kennis van belangstelling aan Marette Bennett stuur om teleurstelling te voorkom. Takke wat groepbesprekings wil doen, moet ook Marette Bennett kontak. SA Jagters-lede wat individuele private opleiding verkies, kom in aanmerking vir 15% korting op die gewone prys van R4800-00. Belangstellendes en navrae kan `n epos stuur na Marette Bennett sahuntphoto@gmail.com of skalel in kantoorure by 082 553 4719.


Vir inligting oor wie die aanbieders is en om hulle werk te besigtig kliek hier Marette Bennett, Brett Stanley en Refined Edges Wildlife Photography and Training.

Alle fotografie navrae word gerig aan Marette Bennett per e-pos sahuntphoto@gmail.com of skakel in kantoorure 082 553 4719.

Share This Article

Share on whatsapp
Share on facebook
Share on linkedin

More Articles