• Home
    • SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Conservation Initiatives
      Working Groups
      Biodiversity Economy
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Legislation and Policy Framework
      Research and Innovation
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      International Engagements
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Awards
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Tinyarhi Trust
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Media Resources
    • Hunting News
      Hunting Articles
      Hunting Licenses and Proclamations
      Pig Meat Transport Permits
      SAHGCS Hunters' Guild
      SAHGCS Hunters's Code
      Hunting Destinations
      International Affairs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Exercises
      Shooting News
      Shooting Articles
      Shooting Competitions and Awards
      Shooting Groups
      Reloading
    • What We Offer
      Defending Your Rights
      Fire-arm License Applications
      Fire-arm License Renewals
      Dedicated Status
      Dedicated Sport Shooter Status
      Motivations and Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      FAQ's
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Cheetah

Branch Info

Cheetah

Hertzogville

Chairman / Voorsitter:
Johan van Rensburg (082 374 7898)
e-mail / e-pos

Ondervoorsitter:Pieter van den Berg082 829 5153
Sekretaresse:Salomé van Rensburg082 404 1686
Tesourier:Na-Mari Badenhorst082 344 9130
Bewaring:Jakkie Viljoen082 800 0442
Skietsake:Dries Steyn083 388 8728
Opleiding:Rig navrae aan die voorsitter 
Bultfontein Hannes van der Westhuizen 
 Heinrich Botha 
BloemhofNiel Wentzel 
HandwapenChristo Groenewald 
 Wimpie van Deventer 

Algemeen

Cheetah-tak het op 13 Augustus sy jaarlikse borge skietdag aangebied. Hinterland Bultfontein en Hinterland Hertzogville
het baie van die pryse geskenk. Die groot prys van die dag – 300 Blackout geweer met ‘n teleskoop – is geskenk deur
Hannes de Kock van Advanced Gunsmithing en Wildman Potchefstroom.
Baie geluk aan Hanu Visagie van Bultfontein wat die geweer gewen het.
Baie dankie aan Hannes vir die borgskap. Jy is ‘n staatmaker!
Die sperdatum om aktiwiteite te log om toegewyde status as jagter of sportskut te behou, is 31 Oktober.
Die algemene jaarvergadering is 15 Oktober en die skietdag is op 22 Oktober by Koppel. Moet dit nie mis nie!
Sterkte vir die landbou gemeenskap wat reeds begin voorberei het vir die plantseisoen van 2022/2023.
Ons glo dit sal ‘n goeie jaar wees.

Skietaangeleenthede
Baanfooie bly R100 per volwassene, R50 vir die eerste twee kinders, en daarna gratis.
Lede word aangemoedig om as baanoffisiere te kwalifiseer sodat skietdae makliker aangebied kan word.

Sien program vir tak se skietdae hieronder.
Rig enige navrae oor skietaangeleenthede aan Johan van Rensburg by 082 374 898 (Koppel);
Dries Steyn by 083 388 8728 (Bultfontein);
Niel Wentzel  by 082 255 2717 (Bloemhom).

2022 Program vir skietaktwiteite 

15 Okt:Jaarafsluiting
22 Okt:Koppel
4-5 Nov:Nasionale Kongres
19 NovBultfontein / Bloemhof