Fotografienuus 23 Augustus 2022

Fotografienuus  23 Augustus 2022 Nuut in dié nuusbrief: *Fotografie toekennings vir Junie en Julie*Wenners van die foto-uitdaging #koud*Nuwe foto-uitdaging #horings*Mini foto-uitdaging #kampvuur SA Jagters Amateur Fotografiekompetisie April se kompetisie het 62 inskrywings opgelewer waarvan 34 foto’s toekennings verwerf het. Baie geluk aan die volgende lede wat goud in verskillende kategorieë verdien het: Pierre van der […]

Foto-uitdaging Julie ’21 #Big3 Top 20

Die Fotografieklub se Julie-maand foto-uitdaging tema was #Big3. Lede het meer as 150 foto’s van olifante, buffels en renosters vir die uitdaging gedeel. Die admin het die top 20 fotos gekies en lede het gestem vir hulle gunsteling foto. Die wenner van die beste #Big3 foto was Sarel van der Westhuizen met sy olifant in […]

Foto-uitdaging Augustus/September ’22 #horings

Foto-uitdaging – Augustus/September: #horings Augustus en September se foto-uitdaging is horings! Van die kleinste tot die grootste diere in Afrika met horings. Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig: 1) Foto’s van enige dier met horings wat in Afrika voorkom 2) Een foto per plasing 3) Geen beperking op die hoeveelheid plasings per lid nie 4) […]

Foto-uitdaging Junie/Julie ’22 #koud Top 30

Die Fotografieklub se tema vir die Junie/Julie foto-uitdaging was #koud. Lede het meer as 90 foto’s gedeel vir dié uitdaging van enige iets van koue uitbeeld, via die Facebook-groep en per e-pos. Die admin het die top 30 foto’s gekies en lede het via Facebook op die Fotografieklub se blad hier vir hulle gunsteling foto’s gestem. […]

Photography News 20 Junie 2022

Photography news  20 June 2022 New in this newsletter:*Photography awards in April and May*Winners of the photography challenge #myhometown*New photo challenge #cold*Mini photography challenge #goodfood SA Hunters Amateur Photograph Competition We received 60 entries in April, of which 28 were commended. Congratulations to the following members that won gold in the various categories:  Pierre van […]

Fotografienuus 20 Junie 2022

Fotografienuus  20 Junie 2022 Nuut in dié nuusbrief:*Fotografie toekennings vir April en Mei*Wenners van die foto-uitdaging #mytuisdorp*Nuwe foto-uitdaging #koud*Mini foto-uitdaging #lekkereet SA Jagters Amateur Fotografiekompetisie April het 60 inskrywings opgelewer waarvan 28 foto’s toekennings verwerf het. Baie geluk aan die volgende lede wat goud in verskillende kategorieë verdien het: Pierre van der Berg, Taryn Engelbrecht, […]

Foto-uitdaging April/Mei ’22 #mytuisdorp Top25

Die Fotografieklub se tema vir die April/Mei foto-uitdaging was #mytuisdorp. Lede het meer as 75 foto’s gedeel vir dié uitdaging van hulle huidige of vroër tuisdorp,  via die Facebook-groep en per e-pos. Die admin het die top 25 foto’s gekies en lede kon via Facebook op die Fotografieklub se blad vir hulle gunsteling foto’s stem. Die […]

Foto-uitdaging Junie/Julie ’22 #koud

Die Junie/Julie foto-uitdaging se tema is #koud. Ons almal kry koud, maar dit beteken nie ons hou op om fotos te neem nie! Die koue bied ‘’n geleentheid om iets anders om vas te vang. Dalk die spierwit jagveld of skietbaan, yskristalle aan plantegroei of ‘n draad, wys ons wat jy doen om warm te […]

Photography News 19 April 2022

Photography News 19 April 2022 New in this newsletter:*Awards for February and March*Winners of the photo challenge of #old and #movement SA Hunters Amateur Photography Competition Congratulations to the following members whose competition entries were selected for the large mural at the SA Hunters’ stand at HuntEx: Pierre van der Berg, Karin van Zyl en […]

Fotografienuus 19 April 2022

Fotografienuus 19 April 2022 Nuut in dié nuusbrief:*Toekennings vir Februarie en Maart*Wenners van die foto-uitdaging #oud en #beweging SA Jagters Amateur Fotografiekompetisie Baie geluk aan die volgende lede wie se kompetisiefoto’s gekies is om vanjaar op SA Jagters se HuntEx-mure te verskyn: Pierre van der Berg, Karin van Zyl en Monique Potgieter. Kliek hier om […]