Steelpoort
Chairman / Voorsitter:
Kruger van Eck (082 781 6599)
e-mail / e-pos
Bestuurskomitee
Portefeulje | Naam | Kontaknr | E-posadres |
Voorsitter | Kruger van Eck | 082 781 6599 | Kruger.vaneck-c@glencore.co.za |
Ondervoorsitter | Wayne Jeffries | 079 490 9183 | wayne@bosbok.co.za |
Sekretaresse | Elsamarie Brits | 082 552 2817 | elsamarie.brits@glencore.co.za |
Tesourier | Pine Pienaar | 082 301 4760 | pine@gapienaar.co.za |
Senior opleier | Christo van Graan | 072 111 1100 | christo@protectsecurity.co.za |
Junior opleier | JB Willers | 082 820 1748 | jbw@powerspnp.com |
Skietkoordineerder | Salomon Joubert | 082 459 7909 | salomon@wildebeestkraal.com |
Trofeekoordineerder | Eduard le Roux | 082 372 8304 | eduard@lerouxfarms.co.za |
Bewaringskoordineerder | Tommie Steyn | 083 627 6941 | tommiesteyn03@gmail.com |
Jagkoordineerder | Leon Visser | 082 808 9641 | |
Haelgeweerkoordineerder | Jaco Terblanche | 082 806 2859 | jaco@transmix.co.za |
Pistool/MDS-koordineerder | Arend Mol | 084 845 9150 | deptrans1@gmail.com |
Pistoolskietkoordineerder (Ohrigstad) | Atus Bylsma | 082 499 5246 | altus.bylsma@sandvik.com |
Pistoolskietkoordineerder (Lydenburg) | Fanus Potgieter | 083 454 1167 | fanus@soetdoringpest.co.za |
Algemene Nuus
Welkom aan al die nuwe lede. Ons sien uit daarna om julle by die aktwiteite te sien.
Bewaring
Tommie Steyn se tierboskat-projek is vol aan die gang. Indien lede van hierdie katte gewaar, stuur die presiese ligging aan Tommie.
Skiet- en Jagaangeleenthede
Twee van ons junior lede, Gemma de Abreu en Jenco Espag, wat aan die Nasionale Juniorkampioenskap deelgeneem het, het nasionale kleure verwerk. Baie geluk!
Die tak het een MDS en een langgeweer skietdag gehad.
Opleiding
Sewe skuts het van 25 – 26 November 2022 die MDS- en baanoffisiersopleiding gedoen wat Jan Kirk van Rietbok-tak aangebied het.
Die volgende skuts het opleiding gedoen:
Wayne Jefferies
Jaco Terblanche
JB Willers
Arend Moll
Kruger Van Eck
Franco Terblanche
Fanus Potgieter
Aktiwiteite
Die tak se bestuur het op 2 November vergader om beplanning te doen vir volgende jaar se skietaktiwiteite.
‘n MDS- en langgeweer skietdag vind op 03 Desember 2022 plaas.
Program
Die jaarprogram vir 2023 sal binnekort beskikbaar wees.