Foto-uitdaging Oktober ’21 #Katte

SA Jagters-lede en Fotografieklub-lede word uitgenooi om julle beste katfoto’s (van huiskat, wildekat tot grootkat) te deel op Facebook in die Fotografieklub se groep hier of per epos sahuntphoto@gmail.com. Daar is geen beperking op die aantal inskrywings wat ‘n lid kan in stuur nie. Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig:1) dit moet `n foto van `n […]