SA Jagters en die Bewaring van Jagluiperds
Jagters help met vestiging van jagluiperds by Rietvlei Natuurreservaat Die Pretoria-Oos-tak van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) het grootliks bygedra tot die vestiging van jagluiperds in die Rietvlei Natuurreservaat, suid van Pretoria. Dié tak het sedert 2011 reeds oor die R184 000 vir bewaringsprojekte by dié reservaat bygedra. Die Rietvlei Natuurreservaat het in November […]
SA Hunters concerned about new regulations that allow cross-breeding of wildlife
The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF) recently added twelve wildlife species to the list of tame and domesticated animals regulated under its Animal Improvement Act (No. 62 of 1998). This amendment will allow genetic manipulation and cross-breeding of wildlife in the same way that cattle, sheep, goats, pigs, horses and poultry are bred […]