Foto-uitdaging Februarie ’22 #oud

SA Jagters-lede en Fotografieklub-lede word uitgenooi om julle ”alles wat oud is” se foto te deel op Facebook in die Fotografieklub se groep hier of per epos sahuntphoto@gmail.com. Alles wat oud is sluit in: die vergete, verlate, stukkend, geroes, geskiedenis, erfenis, antiek, ”vintage”, ”retro”. Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig:1) dit moet `n foto van enige […]