SA Jagters President se Kersboodskap: Desember 2021

Dit is die einde van nog `n jaar en groot opgewondenheid heers oor Kersfees wat voorlê. Hierdie is die tyd om liggies te hang, `n Kersboom te versier, geskenke toe te draai en lekker saam met familie en vriende te kuier. Gelukkig het ons reeds die grootste geskenk nóg ontvang. Ons liggies skyn reeds, ons […]

Christmas Message from SA Hunters President December 2021

It is the end of yet another year with the excitement of Christmas dominating our thoughts. Now is the time to put up the lights, decorate the Christmas tree, wrap gifts, and spend quality time with friends and family. Fortunately, we already received the best gift of all times. Our lights already shine, we have […]