Inyathi Park News October 2019

SA Hunters’ NBCF and annual Congress were held on 1 and 2 November. At the opening of the NBCG, Rev. Zet Roberts passionately prayed for rain. Rev. Fanie Willers did the same during the Congress dinner on Friday evening. To everyone’s relief, a proper Highveld thunderstorm hit Pretoria at 21:00 with soft rain falling throughout […]

Inyathipark Nuus October 2019

SA Jagters se jaarlikse hoogtepunt, die NTVF en Kongres, het op 1 en 2 November plaasgevind. Met die opening van die NTVF het ds. Zet Roberts bykans hartstogtelik gebid vir reën. Ds. Fanie Willers het met die opening van die Kongresdinee op Vrydagaand dieselfde gedoen. Wonder bo wonder so teen 21:00 het `n regte hoëveld […]

Kongres 2019

Die SA Jagters se jaarlikse Kongres is gedurende die naweek van 1 en 2 November 2019 gehou. Die verrigtinge het Vrydagoggend afgeskop met ‘n vergadering van die Nasionale Takvoorsittersforum. Die Kongresdinee is Vrydagaand gehou en is die hoogtepunt van die jaar en word bygewoon deur ‘n groep genooide gaste van SA Jagters sowel as ‘n […]