Beskerm jou gehoor wanneer jy skiet!

Blootgestel aan die harde geluide van vuurwapen skote (wanneer jy jag of op ‘n skietbaan skiet) op ‘n deurlopende basis sal dit permanente skade aan jou gehoor veroorsaak indien jy nie voldoende voorsorg tref om jou gehoor te beskerm nie. Wanneer ‘n persoon herhaaldelik blootgestel word aan klank vlakke van meer as 85 desibels (desibels […]

Verwering van Jaggeweerlope

Kwelling van skieters Lede van Kaapjag en van die SA Jaggeweer Skietvereniging (SAJSV) spreek geruime tyd al die kommer uit dat die formaat van die veldskiete, te wete vyf skote kort na mekaar en dertig skote per kompetisie, verwering van die lope van jaggewere kan versnel.  Versoeke is al ontvang om die formaat te verander, […]

First National Shotgun Competition

At 07:00 on Saturday 17 March 2018, at the Wattlespring Sport Shooting Club near Bapsfontein, we accompanied the range officers on an inspection of the ten sport shooting ranges to assess whether the inclement weather affected the range conditions and the complexity of the range. Then it started to rain and rained even harder as […]

Eerste Nasionale Haelgeweerskietkompetisie

Om 07:00 op Saterdag 17 Maart, hardloop ons saam met die baanbeamptes van Wattlespring Sportskietklub, naby Bapsfontein, deur die tien sportskietbane om te verseker dat die veranderde weersomstandighede nie die moeilikheidsgraad van die baan daadwerklik verander het nie. Toe kom die reën. Hoe meer skuts opdaag om te registreer, hoe harder reën dit: eendeweer en […]

LYNX/SAJWV Presidentskietkompetisie 2018

Die Lynx Optics/SAJWV Presidentskietkompetisie is op 15 September 2018 baie suksesvol aangebied deur die Valschrivier tak op die Elandsrand skietbaan ongeveer 12 km suidwes van Kroonstad op die pad na Henneman. Vrydag was daar geleentheid vir skuts om op die Elandsrand skietbaan in te skiet op 100 tot 300 m afstande in goed georganiseerde aflossings […]

Nasionale Intertak Spanskietkompetisie 2018

Die SA Jagters, nasionale Intertak Spanskietkompetisie het plaasgevind op Saterdag, 18 Augustus 2018 op die Meerkatgat skietbaan van die Vrystaat Sandveld tak wat ook die gasheertak vir die dag was. Op Saterdag, 18 Augustus 2018 het Vrystaat Sandveld tak die nasionale SA Jagters Intertak Spanskietkompetisie op die Meerkatgat skietbaan aangebied. Dit was relatief koud met […]

Gallery Sporting Rifle skietkompetisie 2018

Die eerste SA Jagters Gallery Sporting Rifle skietkompetisie is op 13 Oktober 2018 aangebied deur die Riemland tak op die Riemland skietbaan ongeveer 25 km van Bethlehem op die R26 na Reitz. Vrydag was daar geleentheid vir skuts om op die Riemland skietbaan in te skiet in goed georganiseerde aflossings onder toesig van baanoffisiere. Daar […]

ZEISS/SAJWV Intertak Ghongskietkompetisie 2018

Die ZEISS/SAJWV Intertak Ghongskietkompetisie  is op 20 Oktober 2018 suksesvol aangebied deur die Duiker tak ongeveer 20km oos van Heidelberg. Die formaat van hierdie skietkompetisie is ses bane in die veld, elkeen met vyf 200mm deursnee staalghongs op onbekende afstande vir ‘n totaal van 30 skote, maar die minimum en maksimum afstande word op elke […]

Gallery Sporting Rifle: SA Jagters – Uitnodiging aan lede vir deelname en registrasie

SA Jagters bied ‘n kompetisiestruktuur vir Gallery Sporting Rifle op streek/provinsie en nasionale vlak waardeur lede van SA Jagters provinsiale en nasionale kleure in Gallery Sporting Rifle kan verwerf. Gallery Sporting Rifle is ‘n jaggebaseerde skietkompetisie volgens die internasionale reëls van die International Gallery Rifle Federation (IGRF). Die Gallery Sporting Rifle skietkompetisie is ‘n aparte […]

Gallery Sporting Rifle: SA Hunters – Invitation to members to register and participate

SA Hunters introduced a structure for members to compete in Gallery Sporting Rifle competitions at regional/provincial and national level that will create opportunities to obtain provincial and national colours in this sport. Gallery Sporting Rifle is a hunting based shooting competition according to the international rules of the International Gallery Rifle Federation (IGRF). The Gallery […]