• Home
    • SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Conservation Initiatives
      Working Groups
      Biodiversity Economy
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Legislation and Policy Framework
      Research and Innovation
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      International Engagements
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Awards
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Tinyarhi Trust
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Media Resources
    • Hunting News
      Hunting Articles
      Hunting Licenses and Proclamations
      Pig Meat Transport Permits
      SAHGCS Hunters' Guild
      SAHGCS Hunters's Code
      Hunting Destinations
      International Affairs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Exercises
      Shooting News
      Shooting Articles
      Shooting Competitions and Awards
      Shooting Groups
      Reloading
    • What We Offer
      Defending Your Rights
      Fire-arm License Applications
      Fire-arm License Renewals
      Dedicated Status
      Dedicated Sport Shooter Status
      Motivations and Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      FAQ's
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Witrenoster

Branch Info

Witrenoster

Klerksdorp

Chairman / Voorsitter:
Duane Heymans (071 895 0520)
e-mail / e-pos

Bestuur

Ondervoorsitter:A Heymans083 745 1591
Tesourier:J Brink083 295 2950
Sekretaris:R Rosevear082 303 2174
Senior opleier:K Kotze072 839 7560
Junior opleier:M Badenhorst079 492 0246
Skietkoördineerder:Gerhardus van den Heever 082 460 4806
Trofeemeter:N Heymans 083 698 4305
Sosiale koördineerderHT Fourie083 409 4696
Ledesake/Bewaring/bemarkingN Badenhorst082 739 7107
Algemeen Dis die einde van die jaar, en wat n’ jaar was dit! Witrenoster-tak en sy lede het nog n’ suksesvolle jaar agter die blad.
Daar is lekker geskiet, lekker gejag en lekker gekuier maar die belangrikste van alles is die wonderlike gees van al ons lede in die tak.

Die jaareindfunksie is op 19 November 2022 gehou.
Dit het goed afgeloop met ‘n suksesvolle skietdag wat ʼn boslaan-skietoefening met verskeie teikens behels  ingesluit het.
Daar was ook ‘n .22 skietoefening geskiet.
Vele sertifikate en pryse is tydens die funksie uitgedeel. ‘n Veiling is gehou om geld in te samel vir verbeterings wat ons vir volgende jaar beplan.
Witrenoster bestuur wens alle lede van SA Jagters ʼn geseënde Kerfees en ‘n voorspoedige Nuwejaar in 2023.

Opleiding
Koli Kotze is beskikbaar vir opleiding en sal in 2023 daarmee voortgaan.

Bewaring

Die boorgat werk mooi en die pekaneutbome sterk aan op die baan. 
Nelis Badenhorst het ook boompies geskenk en hulle is op die 100m baan geplant vir toekomstige skaduwee. Jaarprogram 2022/23 16-Nov Bestuursvergadering 19-Nov Skietdag: Verskeie skietoefeninge; jaarafsluiting 30-Nov Bestuursvergadering 03-Dec Skietdag: Swartwildebees, groepering, jag handwapen, handwapen, AR en .22    2023 program 18-Jan Bestuursvergadering 21-Jan Skietdag: Springbok, buffel, haelgeweer, .22, jakkals nagskiet 15-Feb Bestuursvergadering 18-Feb Skietdag: Blouwildebees, groepering, jag handwapen, handwapen, AR .22 08-Mar Bestuursvergadering 11-Mar Skietdag: Rooibok, buffel, haelgeweer, .22 en jakkals nagskiet 12-Apr Bestuursvergadering 15-Apr Skietdag: Jakkals 300,, groepering, jag handwapen, handwapen, AR en .22 10-May Bestuursvergadering   The earth is the Lord’s and every thing in it,
The world, and all who live in it.
Psalm 24:1