• Home
    • SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Conservation Initiatives
      Working Groups
      Biodiversity Economy
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Legislation and Policy Framework
      Research and Innovation
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      International Engagements
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Awards
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Tinyarhi Trust
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Media Resources
    • Hunting News
      Hunting Articles
      Hunting Licenses and Proclamations
      Pig Meat Transport Permits
      SAHGCS Hunters' Guild
      SAHGCS Hunters's Code
      Hunting Destinations
      International Affairs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Exercises
      Shooting News
      Shooting Articles
      Shooting Competitions and Awards
      Shooting Groups
      Reloading
    • What We Offer
      Defending Your Rights
      Fire-arm License Applications
      Fire-arm License Renewals
      Dedicated Status
      Dedicated Sport Shooter Status
      Motivations and Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      FAQ's
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Wesrand

Branch Info

Wesrand

West Rand

Chairman / Voorsitter:
André Botha (083 463 3620)
e-mail / e-pos
Website / Webwerf

Bestuur

Ondervoorsitter en TesourierBen Abeln083-231-1409sahgcwestrand@gmail.com
SekretarisRiaan Oberholzer082 419 1909sahgcwestrand@gmail.com
SekretarisChris Fourie082 881 5544sahgcwestrand@gmail.com
Jagsake en BewaringCassie Carstens083-453-3312sahgcwestrand@gmail.com
OpleidingskoördineerderHenco J van Rensburg083 255 5603 sahgcwestrand@gmail.com
SkietkoördineerderJohan Geldenhuys82-377-8729sahgcwestrand@gmail.com
HaelgeweergroepSampie Swiegers083-302-7123sahgcwestrand@gmail.com
Logistiek en TrofeekoördineringTheuns Botha082-491-1686sahgcwestrand@gmail.com
KommunikasiebeampteLeon Jansen083 634 8224leonjansen101@gmail.com 

Algemene nuus/General news

Ons aktiwiteite is nou weer wel op dreef na die COVID-19 pandemie.
Ons is dankbaar vir die geleidelike toename van ons lede terug na ons aktiwiteite.
Na die pandemie is dit vir ons as bestuur ‘n groot voorreg om weer ons lede van aangesig tot aangesig te sien.

Our activities are in full swing since the COVID-19 pandemic has been lifted.
The SAHGCA – Wesrand committee is thankful to again have the ability to interact with our members face to face.

Opleiding

Daar is nou ‘n opsie om die Toegewyde Sportskutkursus aanlyn te voltooi deur gebruik te maak van die lede administrasiestelsel op die  webwerf.

Wesrand- en Tembo-tak het op 3 September gesamentlik die toegewyde jagterskursus aangebied. Alhoewel belangstelling in die kursus in die afgelope twee jaar afgeneem het, het ons hierdie keer 10 kursusgangers gehad. Die lede het lekker gesels en ons het soos gewoonlik almal saam iets nuuts geleer en ons kennis verbreed. Die praktiese skiettoetse is ook afgehandel en 7 skuts het die toegewyde jagter 3-skoot toets geslaag; en 3 skuts slaag die 9-skoot bekwame jagterstoets. Na ‘n week se selfstudie kon die lede toe hand op papier sit en almal slaag ook die eksamen. Welkom aan die 10 lede met toegewyde jagterstatus.

Vir ons sport skuts en toegewyde jagters sê ons dankie. Vir eers kan ons rus en begin met die bewyse van toegewydheid vanaf Januarie 2023.

 Aktiwiteite

Ons maandelikse ledevergaderings vind weer plaas op die laaste Dinsdag van elke maand.

Bemarking

 Ons werk steeds aan die tak se identiteit en doen ‘n beroep op  lede om hul takhemde na ons aktiwiteite te dra.
Ons neem deurgaans bestellings vir die nuwe takhemde wat slegs na betaling bestel word aangesien elke hemp
volgens jou spesifieke naam en grote bestel word.
Die hemde kos R350 elk en sluit die borduurwerk van beide jou naam en Wesrand se wapen in.

Program 2022  

3 Des: Skietdag by Danielsrus