Randfontein
Chairperson / Voorsitter:
Ria Zeelie (083 390 8465)
e-mail / e-pos
Bestuur
Voorsitter: | Ria Zeelie |
Ondervoorsitter: | Herman Kriel |
Sekretaris en tesourier: | Amanda Fürstenburg |
Skietkoördineerder: | Justin Slabbert |
Skietkoördineerder, jaggeweer: | Deon Smal |
Skietkoördineerder, handwapen: | Justin Slabbert |
Skietkoördineerder, randslag: | Berty Thompson |
Senior opleier: | Ben Herbst |
Junior opleier: | Vakant |
Adjunk junior opleiers: | Wesley Reid en Rejaun Snoer |
Adjunk senior opleier: | Christo du Plooy |
Trofeebeampte: | Vakant |
Jagkoördineerder: | Andre Schoombie |
Bemarkingsbestuurder: | Antoinette Schoombie |
Bewaringskoördineerder: | Stephan du Toit |
Adjunk-bewaringskoördineerder: | Martie Jonker |
Haelgeweer-skietkoördineerder: | Johan de Jager |
Adjunk haelgeweer-skietkoördineerders: | Daneel Louw |
Algemeen
Ons laaste ledevergadering op 10 November het baie goed verloop en ‘n paar welverdiende toekennings is aan bestuurslede oorhandig wat hard gewerk het deur die jaar.
Die bestuur van Transvaal-tak wens al ons lede ʼn vreugdevolle Kerstyd toe en ons vertrou dat 2023 ons goed sal behandel.
Skietaangeleenthede
Die jaar is op ‘n hoë noot afgesluit met ons finale skietdag vir 2022.
Ghongskiet was aan die orde van die dag en elke skut teenwoordig het dit baie geniet.
Bemarking
Daar is ‘n verskeidenheid hoedjies en hemde op bestelling beskikbaar by die administratiewe tafel met
elke ledevergadering. Ons begin om ook ‘n baadjie met die tak se wapen op te bemark, en daar is reeds belangstelling daarvoor.
Kom ondersteun ons gerus.
Opleiding
Die tak bied van tyd tot tyd opleiding aan vir toegewyde jagter en sportskutstatus, herlaai van ammunsie,
en baanoffisiere.
Rig navrae aan die takkantoor.
Program
10 November: Ledevergadering
19 November: Skietdag en jaareindebyeenkoms by De le Rey-skietbaan