Welkom
Chairman / Voorsitter:
Poena Meintjes (083 279 2382)
e-mail / e-pos
Bestuur
Voorsitter | Poena Meintjes | 083 279 2382 | meintjesp@gmail.com |
Ondervoorsitter | Freddie Janse van Vuuren | 084 557 4993 | freddy50jvv@gmail.com |
Sekretaris | Rene Erasmus | 082 399 3151 | rene.erasmus1@gmail.com |
Tesourier | Michelle Meintjes | 082 443 6359 | michelle.m@areng.co.za |
Ledesake/Admin | Jocelyn Potterton | 076 062 8347 | jocelyn@twtfirearms.co.za |
Opleiding – senior | Michelle van Heerden | 072 868 9186 | falcodor116@gmail.com |
Opleiding – junior | Robin Crabb | 083 787 7706 | robin@vesconite.co.za |
Skietkoördineerder | Poena Meintjes | 083 279 2382 | mentjesp@gmail.com |
R/O koordineerder | Neels Strydom | 083 333 3971 | |
MDS koordineerder | Stephan Potgieter | 083 357 0847 | |
Nuwe lede adminstrasie | Michelle van Heerden | 072 868 9186 | falcodor116@gmail.com |
Bemarking | Andre Neethling | 084 507 5767 | andre@phakisasigns.co.za |
Sosiale koördineerder | Willie Hanekom | 082 805 9292 | williehanekom2@gmail.com |
Algemeen
Welkom aan al ons nuwe lede.
Maak seker al julle vriende is aangesluit by ons tak. Maak SA Jagters die tuiste van alle jagters.
Takvergadering
Maandelikse takvergaderings word elke derde Dinsdag van die maand om 18:30 by Excalibur-skietbaan gehou.
Ons braai na afloop van die vergadering. Bring jou vleis en drinkgoed saam. Vure word verskaf.
Skietaangeleenthede
Gekwalifiseerde baanoffisiere is vanaf 09:00 aan diens. Lede word genooi om opleiding vir baanoffisiere te ondergaan.
Lede en nie-lede is welkom vir die volgende skietoefeninge: randslag, haelgeweer, handwapen, jaggeweer. Bring alle belangstellendes en vriende saam.
Skietdae vir juniors word ook elke maand aangebied.
Stephan Potgieter koordineer en bied die MDS oefeninge aan.
Opleiding
Opleiding vir Toegewyde Sportskut en baanoffisiere word op afspraak aangebied.
Opleiding vir Toegewyde Jagterstatus word gehou wanneer daar genoeg belangstelling is.