• Home
    • SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Conservation Initiatives
      Working Groups
      Biodiversity Economy
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Legislation and Policy Framework
      Research and Innovation
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      International Engagements
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Awards
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Tinyarhi Trust
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Media Resources
    • Hunting News
      Hunting Articles
      Hunting Licenses and Proclamations
      Pig Meat Transport Permits
      SAHGCS Hunters' Guild
      SAHGCS Hunters's Code
      Hunting Destinations
      International Affairs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Exercises
      Shooting News
      Shooting Articles
      Shooting Competitions and Awards
      Shooting Groups
      Reloading
    • What We Offer
      Defending Your Rights
      Fire-arm License Applications
      Fire-arm License Renewals
      Dedicated Status
      Dedicated Sport Shooter Status
      Motivations and Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      FAQ's
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Streekskietkompetisies 2022

SA Jagters: Streekskietkompetisies 2022


Aangeheg is die program en ander inligting vir al die verskillende skietdissiplines wat by streekskietkompetisies aangebied word vir 2022 – Deo volente (God willing; if nothing prevents it):

1) Die volgende i.v.m. die Streekskietkompetisies vir 2022 – Deo volente (God willing; if nothing prevents it):

1.1) Vir die Streekskietprogram, Universele Reëls, Skietoefening- en skietkompetisiereëls sien tabel onder

1.2) Belangrik: Sekere veranderinge aan die skietreёls treё in werking vanaf 1 Januarie 2022 (alle veranderinge in geel highlight aangedui):

1.2.1) Veranderinge aan die Presidentskietkompetisies in terme van uitnodiging na die nasionale skietkompetisie – verwys na item 4.4 van die “Reёls vir die Streek en Nasionale Skietkompetisies (dok no: J006.35.07A)”:

    • ‘n Totaal van 200 skuts word uitgenooi en die plekke van diegene wat nie die uitnodiging aanvaar nie, word nie gevul nie;
    • Uitnodiging bestaan uit die volgende:  Ope klas – Top 140; Juniors – Top 20; Dames – Top 20 en Seniors – Top 20;
    • Die reёling i.v.m. die uitnodiging van die Top 20 (Ope Klas) van die vorige jaar word gekanselleer – geen uitnodigings in die verband meer nie


1.2.2) Veranderinge aan die Intertak Spanskietkompetisie –  verwys na item 5.1 en 5.2 van die “Reёls vir die Streek en Nasionale Skietkompetisies (dok no: J006.35.07A)”:

        • Die spansamestelling verander van vyf skuts na vier skuts per span;
        • Die kwalifiserende telling vir die Wildehonde toekenning word gebaseer op die tellings van vier skuts;
        • Die Top 50 spanne word uitgenooi vir ‘n totaal van 200 skuts en die plekke van die spanne wat nie die uitnodiging aanvaar nie, word nie gevul nie


1.3) Die reёlings i.v.m. Sportskiet volg binnekort.


2)
Belangrik: vir navrae i.v.m. die verskillende skietkompetisies wat op streekvlak aangebied word, skakel asb met die volgende persone by 012 808 9300:

2.1) André van der Merwe: Presidentskiet-, Intertak Spanskiet en UITDAAG Spanskiet

2.2) Boetie Kirchner: Haelgeweerskiet

2.3) Nic Roets: Sportskiet*, MDS skiet, Junior skiet, Limited Bolt Action shoot


Nota: Sportskiet* sluit in: handwapens, semi- outomatiese gewere, hefboomaksiegewere, luggewere en 22 Randslaggewere


3) Die kontakbesonderhede van die nasionale skietdissipline koördineerders word aangedui op bladsy 1 van die Streekskietprogram vir 2022 – hierdie persone is kundiges in hierdie skietdissiplines en kan bystand verleen met navrae


4) Indien COVID-19 of ander onvoorsiene gebeure weer die streekskietkompetisies gedurende 2022 kortknip sal die volgende reeling geld:

4.1) Indien die streekskietkompetisies gestaak moet word voor 31 Maart 2022, sal geen tellings in ag geneem word nie en alle streek en nasionale skietkompetisies vir 2022 sal as gekanseleer beskou word.

4.2) Indien die streekskietkompetisies gestaak moet word enige tyd tussen 1 April en 30 Junie 2022 sal die plekwenners per skietdissipline op die streekranglyste aangewys word en hul pleksertifikate sal op elkeen se persoonlike profiel op die Lede Admimistrasie stelsel geplaas word (geen medaljes sal toegeken word nie) en geen nasionale skietkompetisies sal vir 2022 gehou word nie;

4.3) Indien daar deur skuts gekwalifiseer word vir streekskleure sal dit toegeken word vir beide scenario een en twee hierbo;

4.4) Nasionale kleure sal net toegeken word indien nasionale kampioenskappe gehou word.

FilenameSize
An Adobe Acrobat file 1a-SAJWV Streekskietprogram 2022253.57 KB
An Adobe Acrobat file 2-Tipe en aantal streekskietkompetisies 2022118.83 KB
An Adobe Acrobat file 3a-Universele reels – Nov 20213.05 MB
An Adobe Acrobat file 4a-Reels vir jaggebaseerde skietkompetisies – Nov 2021169.4 KB
An Adobe Acrobat file 5a-Pres & Intertak Spanskiet – Nov 2021483.68 KB
An Adobe Acrobat file 6a-UITDAAG Spanskietkompetisie – Okt 2020383.2 KB
An Adobe Acrobat file 7a- Haelgeweer – Universele reels November 2020152.99 KB
An Adobe Acrobat file 8a-Haelgeweer – Streek en nasionale streeksietkompetisies798.23 KB
An Adobe Acrobat file 9a- Reënbeleid SAJWV skietdae – Des 201474.64 KB
A Microsoft Excel file SAJWV Bestelvorm vir streek en nasionale kleure 2022189.76 KB
An Adobe Acrobat file SAJWV Kleure Brief 2022299.12 KB
An Adobe Acrobat file SAJWV Skietkomitee 2022471.68 KB
An Adobe Acrobat file SAJWV Sportskiet Kleure Katalogus Feb 2022658.97 KB
An Adobe Acrobat file SAJWV Sportskiet Kompetisies wat op Streek- en Nasionale vlak aangebied kan word 20221.68 MB

Share This Article

Share on whatsapp
Share on facebook
Share on linkedin

More Articles