Projek Grootoog
Daar is verskillende uilspesies in Suid-Afrika, waarvan die bekendste seker Tyto alba, of die nonnetjiesuil is soos hul bekend staan is in die volksmond, asook die gevlekte ooruil, Bubo africanus. Hierdie uile het oor tyd aangepas om naby mense te oorleef en maak dikwels nes in mensgemaakte strukture soos die dakke van huise of in store in die geval van die nonnetjiesuil, terwyl die gevlekte ooruil in tuine en rondom huise of geboue kuier.
Lees meer oor ons Projek Grootoog vir die bewaring van hierdie uile en hoe jy betrokke kan raak.
Filename | Size |
---|---|
Projek Grootoog | 1.42 MB |