eMakhazeni/Belfast
Chairman / Voorsitter:
Kobus Davel (079 324 1638)
e-mail/e-pos
Website / Webwerf
Management
Deputy Chairman/Senior training: | Matthew Gibbons |
Secretary: | Moosa Mia |
Shooting co-ordinator: | Vacant |
Conservation: | Vacant |
Junior training: | Kobus Davel |
Senior training: | Thys Uys |
Finances: | Moosa Mia |
Branch news: | Kobus Marais |
Addittional member | Pieter van Rooyen |
Additional member | Ian Boyd |
Algemeen
Ons nooi alle lede vriendelik uit om in te skakel by ons aktiwiteite. Ons is bekend vir die hoogste en mooiste skietbaan.
Besoek ons webblad by www.platorand.co.za vir meer inligting en die aktiwiteitsprogram.
Bewaring
Die tak se bewaringsprojek fokus op uilbewaring en ons moedig lede aan om uilkaste te koop en op te rig ten einde die landelike
uilpopulasie se getalle te vermeerder en knaagdiere op ‘n natuurlike en veiliger manier te beheer.
Bestel uilkaste by Twk Wonderfontein. Rig navrae aan Ferdie Brits by 082 773 8776.
Jag- en skietaktiwiteite
Lede wat buite takverband aan jag- of skietaktiwiteite deelneem is verplig om self die aktiwiteit op die SA Jagters se
aanlyn lede-administrasiestelsel te voltooi as deel van die handhawing van toegewyde- jagter- en sportskutstatus.
Opleiding
Skakel die voorsitter om jou plek te bespreek.
‘n Junior opleidingskursus sal plaasvind oor die naweek van 1 Mei 2022. Rig navrae aan die voorsitter.
Shooting Matters
SA Jagters het skietoefeninge ontwikkel vir skuts wat met semi-outomatiese wapens skiet. Besoek die skietbaan om hieraan deel te neem.
Shooting range matters: It is compulsory to wear eye protection on the shooting range.
Range fees are now R40 for seniors. Juniors shoot for free.
During summer months, the shooting days open at 07:30 and during winter months we start at 08:30.
Uitvlug shooting range programme
16 April: Big Bore, Jackal, WArthog and Impala, gallery rifle, shotgun and .22
21 May: Blue wildebeest, springbok, jackal, shotgun, hangun fun shoot
5 June: Veld shoot and shotgun
“ The Pessimist sees difficulty in every opportunity. The Optimist sees opportunity in every difficulty” – Winston Churchill