Kempton Park
Chairman / Voorsitter:
Willie Joubert (084 811 0716)
e-mail / e-pos
Website / Webwerf
Bestuur
Voorsitter: | Willie Joubert | williejoubert31@gmail.com | 084 811 0716 |
Ondervoorsitter: | Johan Jansen | johanjansen25@gmail.com | 082-469-7010 |
Sekretaris/Kommunikasie:: | Stoffel van Aswegen | sekretaris.oosrand@gmail.com | 082 468 2111 |
Tesourier: | Stefan de Klerk | tesourier.oosrand@gmail.com | 082 856 8331 |
Jagmeester: | Mike Retief | jag.oosrand@gmail.com | 083 289 9394 |
Skietkoörd: | Toni da Matta | skiet.oosrand@gmail.com | 083 298 9196 |
Sportskietkoord: | Deon Jordaan | sportskiet.oosrand@gmail.com | 082-378-1329 |
Natuurbewaring: | Vakant | bospos.oosrand@gmail.com | |
Snr. opleiding: | Hendrik de Beer | opleiding.oosrand@gmail.com | 082-887-7091 |
Jnr. opleiding: | Karien Oosthuizen | wilka@mweb.co.za | 073 383 9462 |
Trofeebeampte: | Werner Müller | trofee.oosrand@gmail.com | 082-789-0177 |
Ledebelange: | Mario Trovato | mariot@absa.co.za | 083-449-6179 |
Redakteur: | Erich Schmidt | redakteur.oosrand@gmail.com | 082-920-7822 |
Haelgeweer: | Adriaan Groenewald | planner@mirac.co.za | 082 695 7481 |
Monthly social meeting
Oosrand -tak se ledevergaderings word op die eerste Donderdag van die maand om 19:00 by die Kempton Park
Rollbaalklub, 33-Ir Zuurfontein gehou.
Kom geniet die aand met ons waar ons informasie en stories deel.
Na die kort vergadering kan julle saam braai. Vure, slaai, pap en sous word voorsien.
Almal is welkom. Die volgende datums is 6 Oktober 2022, 3 November 2022 en 1 Desember 2022.
Vir meer inligting, nuus, jagstories, resepte, ens, besoek ons Webwerf by http://cw.co.za/index.php/branchtakke/oosrand en lees ons gereelde Kolskoot uitgawe.
Skietsake
Jagskietoefeninge/Hunting shooting exercises – Toni Da Matta en Deon Jordaan
Maandelikse Takskiet/ Monthly Shoot
Skietoefeninge begin 07:00 op die 300m baan
Dates: 1 October, 5 November, 12 November (Gong shoot)
Sportskiet word aangebied op die 70m baan
Plek: Rooikraal skietbaan
MDS – Deon Joubert
Multidisciplinary shooting exercises are offered at the 70m range of the Rooikraal Shooting range from 11:00.
1 October, and 5 November.
Sport shooting is also offered at the same range from 07:00 on 15 October.
Jagsake
Vir die 2023 jagseisoen beplan die tak die volgende jaggeleenthede:
Toppiejag (ouer as 65 jaar)
Lootjiejag: R100 per iskrywing, met ‘n prys ter waarde van R10 000
Takjag
Pa/seun/dogter jag
Lees die Kolskoot vir meer inligting.
Opleiding
Junior Opleiding/Training – Karien Oosthuizen
Maandelikse skietdae vir juniors by die Rooikraal-skietbaan vind plaas van 07:00 tot 11:00 op dieselfde dae as die Tak se skietdae.
Ons nooi al ons juniors tussen die ouderdom van 6 en 18 jaar om die dag saam met ons te kom deurbring.
Die skietdag begin om 07:30 met die eerste aflos vir O.9-jaar, O.13-jaar en O.18-jaar luggeweer en randslag skietoefeninge op SO3/SO4-teikens.
Juniors wat hulle eie lugdrukgewere, skietmatte en skietstokke het, moet dit asseblief saambring om tyd te spaar.
Senior Opleiding/Training – Hendrik de Beer
Die volgende opleidingskursusse word maandeliks op die eerste Woensdagaand van die maand aangebied:
Intree- en Toegewyde Jagterstatus
Sportskiet
Sportskiet en baanoffisier
Spoorsny: Ons beplan om gedurende die jaar ʼn beginner en gevorderde spoorsny-kursusse aan te bied.
Vleisverwerkingskursus: 15 Oktober
Belangstellendes kan navraag doen by Hendrik.
Natuurbewaring/Nature conservation – Greg Glanvill
We plan to invite Mike Perry to our next member meeting to talk to us about snakes.
0795054665, email bospos.oosrand@gmail.com
East Rand Shotgun Group – Adriaan Groenewald (082-695-7481)
The monthly social meeting takes place on the ame day as the regular member meeting at Kempton Park Bowling Club, 33 -lr Zuurfontein.
All shotgun enthusiasts are most welcome.
The AGM will be held on 26 October.
Please send your nominations for the positions of chairman, treasurer, shooting coordinator and hunt master
to Adriaan at mgt.shotgunners@gmail.com
We have a monthly clay shoot, and night shoots at least twice a year.
We organise 2 biennial upland bird hunts and dove shoots as the opportunities arise.
Shooting schedule 2022
30 Sept | ESRG monthly shoot at Wattle Springs, night shoot |
29 Oct | ESRG monthly shoot at Waterhaven, regional shoot |
26 Nov | ESRG monthly shoot at Wattle Springs, Year end fun shoot |
Any interested parties can contact Adriaan Groenewald.