Olienhout
Chairman / Voorsitter:
Jan Lubbe (082 421 1122)
e-mail / e-pos
Website / Webwerf
Voorsitter | Jan Lubbe | 082 421 1122 | sajwv@parys.co.za |
Ondervoorsitter/Opleiding | Johan Cromhout | 083 559 8274 | parys.takbestuurder@hinterland.co.za |
Kommunikasie/bewaring | Stefan Scheepers | 079 306 0466 | |
Skietkoördineerder | Geo Olivier | 083 627 3117 | geo@lantic.net |
Addisionele skietkoord | Sas Coetzee | 082 770 5829 | sasrianacoetzee@gmail.com |
Tesourier | Hendrik Steenkamp | 082 825 7232 | hendrik@antonbouwer.co.za |
Sekretaresse | Ilse Opperman | 079 397 8703 | ilse@sonsofguns.co.za |
Jagkoördineerder | Frikkie Scheepers | 071 018 7180 | frikkie@itsink.co.za |
Algemene nuus
Ons nooi graag alle lede van die publiek uit om by ons tak aan te sluit.
Gedurende die jaar bied ons tak aktiwiteite aan wat bygewoon kan word om sodoende u toegewyde status op datum te hou.
Alhoewel dit steeds grendeltyd is, is u meer as welkom om elektronies op SA Jagters se webtuiste by ons tak aan te sluit
Belangstellendes kan ook elektronies op SA Jagters se webblad by www.cw.co.za as lede aansluit.
Soos gewoonlik sal ons ons lede per sms inlig van die datums vir die verskeie skietaktiwiteite.
Skiet- en jagaangeleenthede
Die tak bied elke tweede maand ( April, Junie, Augustus en Oktober) handwapenskiet aan by Sons of Guns se binneshuise skietbaan,
en geweerskiet in alternatiewe maande (Maart, Mei, Julie, September en November) by Olienhout-skietbaan.
Ons gaan poog om elke maand tot en met Oktobermaand ‘n handwapen- en geweerskiet aan te bied.
Besoek gerus SA Jagters se webtuiste om toegewyde status aanlyn op datum te hou.
Opleiding
Opleiding vir toegewyde sportskietstatus word hervat. Die datums sal aan lede gestuur word.
Bewaring
Ons is steeds besig met bewusmaking onder die publiek oor die olienhoutboom.