• Home
    • SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Conservation Initiatives
      Working Groups
      Biodiversity Economy
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Legislation and Policy Framework
      Research and Innovation
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      International Engagements
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Awards
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Tinyarhi Trust
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Media Resources
    • Hunting News
      Hunting Articles
      Hunting Licenses and Proclamations
      Pig Meat Transport Permits
      SAHGCS Hunters' Guild
      SAHGCS Hunters's Code
      Hunting Destinations
      International Affairs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Exercises
      Shooting News
      Shooting Articles
      Shooting Competitions and Awards
      Shooting Groups
      Reloading
    • What We Offer
      Defending Your Rights
      Fire-arm License Applications
      Fire-arm License Renewals
      Dedicated Status
      Dedicated Sport Shooter Status
      Motivations and Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      FAQ's
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Genl De La Rey

Branch Info

Genl De La Rey

Lichtenburg

Chairman / Voorsitter:
John Markram (082 805 8483)
e-mail / e-pos
Website / Webwerf

Bestuur

Takvoorsitter:John Markram
Ondervoorsitter: Willem Boshoff
Sekretaris: Jolanda Haasbroek
Tesourier: Philip Nel
Kommunikasiebeampte: Gerda Swanepoel
Senior opleier: Vic Callaghan
Junior opleidingYolanda Markram en Fritz Ras
Skietkoördineerder: Jan Haasbroek
Jagkoördineerder:GJ Theart
Bewaringskoördineerder:  Jors Swanepoel
 Sosiale koördineerder: Tommie Theron
HaelgeweerDerik Nel en Joek Swanepoel
Langafstand and groot kaliberPhillip Nel
Semi-outomatiesWentzel Pretorius
MDSGavin Flattery

 Skakel die kantoor by 073 717 5530 vir die telefoonnommers van bestuurslede

Algemene nuus

Die jaarprogram vir 2022 is beskikbaar en uitgestuur. Lede wat dit nie ontvang het nie, kan by die kantoor navraag doen.

Skiet- en Jagaangeleenthede
Ons het 25 skietgeleenthede beplan vir die jaar. Sportskuts kan daaruit kies en keur om hulle toegewyde status te behou.

Opleiding
Opleiding vir toegewyde sportskutstatus word by die takkantoor gedoen. Die teoretiese eksamen is aanlyn beskikbaar. 
‘n Kursus in toegewyde jagterstatus word vir vroeg in 2022 beplan.
Rig alle navrae oor opleiding aan die kantoor.

Bewaring

Die Aasvoëlprojek duur voort. ‘n Kamera word by die aasvoëlrestaurant opgerig sodat ons die voëls se aktitwiteite kan monitor. 

Program 2022 

26 FebruarieGenl. de le Rey streek haelgeweerkompetisie by Dirk van Schalkwyk-skietbaan
4 MaartNagskiet by Dirk van Schalkwyk-skietbaan
5 MaartMDS pistoolskiet – Dirk van Schalkwyk-skietbaan
12 MaartLapue-skietdag by Dirk van Schalkwyk-skietbaan
 9 April Streek Uitdaagspanskiet – Dirk van Schalkwyk-skietbaan
23 April Tak skietdag –  Dirk van Schalkwyk-skietbaan