Fotowenke – Hoë kontras beelde te neem
- Soek die son laat middag wanner die son amper op die horison is en plaas jou onderwerp reg teen die lig.
- Stel die maksimum diepte van veld (klein nommers), dit sal sorg dat die agtergrond vervaag (blur) maar gaan baie lig inlaat.
- Verminder dan die lig met ‘n vinnige sluiterspoed, en dit sal ook ‘n bewegende onderwerp vries.
- Hou die ligsensitiwiteit (ISO) laag om geraas te verminder en om nie meer lig te absobeer nie (Outo ISO sal nie hier werk nie).
Hierdie stappe sal sal sorg vir ‘n hoë kontras foto met baie gevoel en drama.
Phototips – How to capture High contrast images
- Look for the sun late afternoon when the sun is almost on the horizon and place your subject right against the light.
- Set the maximum depth of field (small numbers), that will cause the background to blur, but will let lots of light in.
- Then reduce the light with a fast shutter speed, and it will also freeze a moving subject.
- Keep the light sensitivity (ISO) low to reduce noise and not absorb extra light (auto ISO will not work here).
These steps will produce a high contrast image with lots of emotion and drama.