• Home
    • SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Conservation Initiatives
      Working Groups
      Biodiversity Economy
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Legislation and Policy Framework
      Research and Innovation
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      International Engagements
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Awards
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Tinyarhi Trust
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Media Resources
    • Hunting News
      Hunting Articles
      Hunting Licenses and Proclamations
      Pig Meat Transport Permits
      SAHGCS Hunters' Guild
      SAHGCS Hunters's Code
      Hunting Destinations
      International Affairs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Exercises
      Shooting News
      Shooting Articles
      Shooting Competitions and Awards
      Shooting Groups
      Reloading
    • What We Offer
      Defending Your Rights
      Fire-arm License Applications
      Fire-arm License Renewals
      Dedicated Status
      Dedicated Sport Shooter Status
      Motivations and Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      FAQ's
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Fotografienuus 9 November 2021

Fotografienuus 9 November 2021

Nuut in dié nuusbrief:
*Wenners 2021 fotokompetisie
*foto-uitdaging #katte gallery en wenner
*nuwe foto-uitdaging #landskap

SA Jagters Amateur Fotografiekompetisie

  • Fotografiekompetisie 2021

Die 2021 fotokompetisie kom ampterlik tot ‘n einde met die aankondiging van die kategoriewenners en top 20. Baie geluk aan hierdie lede se prestasie.

Sasha Mulder is aangewys as FOTOGRAAF VAN DIE JAAR met prestasies oor al 3 die kategorië.
Pierre van der Berg se Visarend foto is aangewys as FOTO VAN DIE JAAR.

Hier is die skakel na die 2021 wenners en top 20 gallery op die SA Jagters webwerf.

2021 SA Jagters – Fotografiekompetisie kategoriewenners en top 20
#ToekenningsKategorieNaamBeskrywing
      
1Fotograaf van die jaar Sasha Mulder085537 
      
1Foto van die jaar Pierre van der Berg023848Visarend Chobe River Kasane
      
1Kategorie wennerPlant- en dierelewe    Pierre van der Berg023848   Visarend Chobe River Kasane
2Kategorie 2de plekPlant- en diereleweEdmund Hatting035112Witkeelswaeltjie Zebulo
3Kategorie 3de plekPlant- en dierelewePieter Johan du Plessis098277Kleinflamink Postmasberg
      
1Kategorie wennerOns Kultuur ErfenisSasha Mulder085537Sit op die koffiepot Phalaborwa
2Kategorie 2de plekOns Kultuur ErfenisPhillip Campher052497Oggendkoffie Ellisras
      
1Kategorie wennerBewaring in AksieSasha Mulder085537Brandbestryding Phalaborwa
2Kategorie 2de plekBewaring in AksieSasha Mulder085537Batsha die Olifant Phalaborwa
      
1Top 20Plant- en dierelewePierre van der Berg023848Visarend Chobe River Kasane
2Top 20Plant- en diereleweEdmund Hatting035112Witkeelswaeltjie Zebulo
3Top 20Plant- en dierelewePieter Johan du Plessis098277Kleinflamink Postmasberg
4Top 20Bewaring in AksieSasha Mulder085537Brandbestryding Phalaborwa
5Top 20Plant- en diereleweSarel van der Westhuizen   086949Misty sunrise Zululand
6Top 20Plant- en dierelewePierre van der Berg023848Seekoei Chobe River Kasane
7Top 20Plant- en diereleweMienkie Liversage050735Klein-byevanger Kgalagadi
8Top 20Plant- en diereleweLeon du Plessis027981Seemeeu Bloubergstrand
9Top 20Plant- en diereleweTommy Liversage02413Leeuwyfie Kgalagadi
10  Top 20Plant- en dierelewePierre van der Berg023848Swartrugjakkals Zimanga GR
11Top 20Plant- en dierelewePierre van der Berg023848Jagluiperd Samara Privare GR
12Top 20Plant- en diereleweSasha Mulder085537Naaldekoker Phalaborwa
13Top 20Plant- en diereleweMienkie Liversage050735Springboklammer Kgalagadi
14Top 20Plant- en diereleweEdmund Hatting035112Kopereend Secunda
15Top 20Bewaring in AksieSasha Mulder085537Batsha die Olifant Phalaborwa
16Top 20Plant- en diereleweHerman Fouchë024124Cape Ganner Lambertsbaai
17Top 20Plant- en dierelewePierre van der Berg023848Luiperd Sabi Sand
18Top 20Plant- en diereleweEdmund Hatting035112Troupant Marloth Park
19Top 20Ons Kultuur ErfenisSasha Mulder085537Sit op die koffiepot Phalaborwa
20Top 20Plant- en diereleweJoe Bester112512Impalalelie Bolougne
  • Fotografiekompetisie 2022

Die 2022-fotokompetisie het reeds op 1 Oktober 2021 begin en sluit op 30 September 2022. Desember en Januarie se inskrywings word saam beoordeel.

Die nuwe kategorieë vir die 2022 Amateur Fotokompetisie is soos volg:
1)
Fauna en Flora DSLR/spieëlloos
2) Fauna en Flora
Slimfoon
3) Takaktiwiteite
DSLR/spieëlloos/slimfoon
4) Die Skietbaan
DSLR/spieëlloos/slimfoon
5) Die Jagveld
DSLR/spieëlloos/slimfoon (mense en diere in die jagveld, maar nie foto’s van gejagte diere nie. Stuur gerus foto’s van trofee- en gejagte diere aan Bokspog in SA Jagter/SA Hunter by bokspog@sahunter.org)

ONTHOU: vuurwapen- , skietbaan- en jagveiligheid moet deurgaans gehandhaaf word met die neem van foto’s!

Die beskrywing van die kategorieë, die bygewerkte reëls en hoe om in te skryf is hier op die SA Jagters webwerf beskikbaar.

SA Jagters Fotografieklub

Die Fotografieklub se amptelike doen en late is vir eers op die Facebook platform. Kliek hier om by die Facebook-groep aan te sluit en nooi gerus mense uit.


Die Fotografieklub se Facebook-hoogtepunte is op die SA Jagters webwerf onder die ‘’Photo blog’’ hier.

  • Fotografieklub Foto-uitdaging


*Oktober foto-uitdaging #katte

Die Oktober foto-uitdaging se tema was #katte en die Top 50 gallery is hier op Facebook en hier op die SA Jagters webwerf.

Lede het meer as 180 fotos ingestuur vir die uitdaging en die wenner is Marius Taljard met sy besondere foto van ‘n rooikat in goue lig. Kliek hier vir die Facebook skakel om Marius se foto te sien.


*November se foto-uitdaging #landskap

November se foto-uitdaging is natuurlike landskappe! Dit sluit plaas en landbou, sonsopkoms en sonsondergang, riviere, damme, berge, ens. in.

Foto’s moet al die foto-inligting, volgens die fotografieklub se reëls insluit: wat, waar, waneer, kamera model en verstellings (ISO, F-stop, sluiterspoed) of slimfoon model. Fotos wat geen inligting bevat nie, sal nie geplaas word nie.

Alle foto’s wat ingekryf word moet deur jouself geneem wees.

Lede mag net een foto per plasing plaas, sodat alles fotos maklik sigbaar is. Daar is geen beperking op die hoeveelheid inskrywings nie.

Die top fotos sal op die eeste dag van die Desember aangekondig word, waarna lede sal stem vir hulle gunsteling foto. Die top fotos sal in ‘n gallery op die SA Jagters webwerf geplaas word.

Kliek hier vir Facebook skakel en hier SA Jagters webbladskakel.

SA Jagterslede wat nie ʼn Facebook-profiel het nie, kan foto’s per epos stuur na sahuntphoto@gmail.com met #landskap in onderwerplyn. Al die foto-inligting moet by die epos ingesluit wees.

  • Fotografieklub Bladomslag

Elke tweede week word ʼn nuwe foto vir die bladomslag gekies. Die jongste Fotografieklub bladomslagfoto is Stephanie Schutte se pragtige foto van ‘n sonsopkoms, mis voor die son en skape op die plaas. Kliek hier om te sien op Facebook.

Die bladomslag-album met die verskillende omslae is beskikbaar hier op die SA Jagters webwerf.

  • Fotostories

Sasha Mulder se Bewaring in Aksie foto’s van BATSHA die olifant, wat vir haar ‘n silwer toekenning behaal het in die fotokompetisie, het gelei tot ‘n nuwe uitdaging vir Fotografieklublede genaamd, Fotostories. Lees Sasha se fotostorie oor BATSHA die olifant hier.

Alle SA Jagterslede word uitgenooi om hulle fotostories te stuur na sahuntphoto@gmail.com onder die opskirf FOTOSTORIES.

‘n Fotostorie moet bestaan uit die volgende:

  • ‘n reeks van 4 fotos of meer,
  • fotos moet almal 2mb of groter wees,
  • fotos mag geen watermerke of ‘n raam bevat nie,
  • ‘n teks paragraaf wat die storie volledig vertel,
  • die inligting moet insluit: wat, waar, wanneer, hoekom en alles wat interesant was,
  • kamera en lens inligting.

Die Fotografie-bestuur sal die stories goedkeur op gehalte en volgens die toepasbaarheid van die Fotografieklub se reëls.

POPI wet op kommunikasie

SA Jagters lede kan hier hulle nuusbriefopsies bestuur om te verseker dat hulle die maandelikse fotografienuusbrief ontvang. Die nuusbrief sal nog net ‘n paar keer onder algemeen verskyn, maar sal mettertyd onder die nuuskategorie Photography uitgestuur word.

Rig alle fotografie-navrae aan Marette Bennett by sahuntphoto@gmail.com of skakel gedurende kantoorure 082 553 4719.

Share This Article

Share on whatsapp
Share on facebook
Share on linkedin

More Articles