SA Jagters-lede en Fotografieklub-lede word uitgenooi om julle beste katfoto’s (van huiskat, wildekat tot grootkat) te deel op Facebook in die Fotografieklub se groep hier of per epos sahuntphoto@gmail.com. Daar is geen beperking op die aantal inskrywings wat ‘n lid kan in stuur nie.
Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig:
1) dit moet `n foto van `n kat/katte (van huiskat, wildekat tot grootkat) wees geneem deur jouself,
2) merk die foto #katte (sodat die admin dit maklik kan vind aan die einde van die maand),
3) sluit die al foto se inligting in:
*spesie
*waar
*wanneer
*kamera of slimfoonmodel
*kameraverstellings (F-stop, ISO, sluiterspoed).
Einde van die maand kies die groep se admin die top 30 foto’s en word dit geplaas op die Facebook-groep se blad. Die wenner word bepaal deur ‘n stemproses.
Die boekprys vir die wenner van die foto-uitdaging, geborg deur SA Jagters, sal in Oktober aangekondig word.
SA Hunters members and Photography Club members are invited to share their best cat (from house cat, wild cat, to big cat) photos on Facebook in the Photography Club’s group here or by email to sahuntphoto@gmail.com. There is no limit to the number of entries a member can submit.
The rules of the photo challenge are simple:
1) it must be a photo of a cat/cats (from house cat, wild cat to big cat) taken by yourself,
2) tag the photo #cats (so that the admin can easily find it at the end of the month),
3) includes all the photo’s information:
*Specie
*Were
*When
*Camera or smartphone model
*Camera settings (F-stop, ISO, shutter speed).
At the end of the month, the group’s admin selects the top 30 photos and places them on the Facebook group’s page. The winner is determined by a voting process.
The book prize for the winner of the photo challenge, sponsored by SA Hunters, will be announced in October.