Your own reloaded ammunition
Die wonderlike stokperdjie van die herlaai van my eie ammunisie het my in 1978 met mening beetgekry! Aanvanklik net eers die herlaai van ammunisie vir handwapens en vanaf 1986, toenemend ook vir jaggewere. A.g.v. die plesier en die kostebesparing wat my eie ammunisie verskaf het, het ek in die afgelope sowat 30 jaar nog nooit […]
Your own reloaded ammunition
The reloading bug got hold of me in 1978! Initially, I only reloaded ammunition for my handgun but since 1986, I started reloading ammunition for my hunting rifles. Because I enjoy this activity, which also saves me money, I have not bought commercial centre fire ammunition in the past thirty years. I reloaded tens of […]
Belangrikheid van korrekte geweer- en koeëlspesifikasies
Courtesy of: TechFund DistributorsHoe belangrik is dit om geweer- en koeël-spesifikasies korrek te verstaan? Noudat die jagseisoen al aan die gang is en ons almal vroeër of later by die skoonmaak van ons geliefde jaggewere gaan uitkom, is dit raadsaam om weer ‘n slag hierna te kyk en deeglik te verstaan dat dit werklik baie […]
Herlaaidata – Reloading Data
In die tabel hieronder is daar artikels met herlaai inligting en data vir ‘n verskeidenheid van populêre kalibers. Hierdie artikels is geskryf deur kundiges op die gebied en kan as beginpunt vir jou eie ladingontwikkeling gebruik word. Lees gerus ook die artikels van Cassie Nienaber wat aan in die ‘gepubliseerde artikel’ kolom aan die regterhand verskyn. Filename […]