Wenfoto en fotograaf van die jaar 2022
Pierre van der Berg – SA Jagters se Fotograaf van die Jaar 2022 Pierre van der Berg van die Pretoria-Oos-tak is die wenner in SA Jagters se wenfoto van die jaar en is ook aangewys as SA Jagters se fotograaf van die jaar. Pierre het gedurende 2022 ʼn totaal van 48 goue toekennings verwerf. Baie […]
Foto-uitdaging Augustus/September ’22 #horings Top 50
Die Fotografieklub se tema vir die Augustus/September foto-uitdaging was #horings. Lede het meer as 150 foto’s gedeel vir dié uitdaging wat alles met horings uitbeeld, via die Facebook-groep en per e-pos. Die admin het die top 50 foto’s gekies en lede het via Facebook op die Fotografieklub se blad hier vir hulle gunsteling foto’s gestem. […]
Foto-uitdaging Oktober tot Desember ’22 #Reptiele
Foto-uitdaging – Oktober tot Desember: #Reptiele Oktober tot Desember se foto-uitdaging is REPTIELE! ‘n Bietjie moeiliker foto-uitdaging, maar die lede het gestem en reptiele was by verreweg die keuse wat verkies is. Hier sal lede hulle lang lense moet uitpak, maar probeer tog met julle slimfone ook! Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig: 1) Foto’s […]
Foto-uitdaging Oktober ’21 #Katte
SA Jagters-lede en Fotografieklub-lede word uitgenooi om julle beste katfoto’s (van huiskat, wildekat tot grootkat) te deel op Facebook in die Fotografieklub se groep hier of per epos sahuntphoto@gmail.com. Daar is geen beperking op die aantal inskrywings wat ‘n lid kan in stuur nie. Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig:1) dit moet `n foto van `n […]
Fotowenke Sonop/sonsakfotos
Fotowenke – Hoe om die beste Sonsopkoms- en Sonsakfotos te neem vir BEGINNERS: 1) Eerstens maak die lens skoon, want jy skiet in die son in, anders het u ‘n groot kans vir geel/groen-stof/lig kolle op u foto. 2) Gebruik die wysdte lens wat u het om die hele toneel vas te vang. ‘n Fokusafstand […]
Facebook Photography Club Cover photos 2021
Die Fotografieklub se lede se fotos kom ook in aanmerking om op die groep se Facebook bladomslag te verskyn. Elke 2 weke kies die admin `n nuwe bladomslag. Die admin soek fotos wat eenvouding maar treffend is, horisontaal is, met genoegsame spasie vir bewoording. The Photography Club’s members’ photos are also eligible to appear on […]
Foto-uitdaging Julie ’21 #Big3 Top 20
Die Fotografieklub se Julie-maand foto-uitdaging tema was #Big3. Lede het meer as 150 foto’s van olifante, buffels en renosters vir die uitdaging gedeel. Die admin het die top 20 fotos gekies en lede het gestem vir hulle gunsteling foto. Die wenner van die beste #Big3 foto was Sarel van der Westhuizen met sy olifant in […]
Foto-uitdaging Augustus/September ’22 #horings
Foto-uitdaging – Augustus/September: #horings Augustus en September se foto-uitdaging is horings! Van die kleinste tot die grootste diere in Afrika met horings. Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig: 1) Foto’s van enige dier met horings wat in Afrika voorkom 2) Een foto per plasing 3) Geen beperking op die hoeveelheid plasings per lid nie 4) […]
Foto-uitdaging Junie/Julie ’22 #koud Top 30
Die Fotografieklub se tema vir die Junie/Julie foto-uitdaging was #koud. Lede het meer as 90 foto’s gedeel vir dié uitdaging van enige iets van koue uitbeeld, via die Facebook-groep en per e-pos. Die admin het die top 30 foto’s gekies en lede het via Facebook op die Fotografieklub se blad hier vir hulle gunsteling foto’s gestem. […]
Foto-uitdaging April/Mei ’22 #mytuisdorp Top25
Die Fotografieklub se tema vir die April/Mei foto-uitdaging was #mytuisdorp. Lede het meer as 75 foto’s gedeel vir dié uitdaging van hulle huidige of vroër tuisdorp, via die Facebook-groep en per e-pos. Die admin het die top 25 foto’s gekies en lede kon via Facebook op die Fotografieklub se blad vir hulle gunsteling foto’s stem. Die […]