Photography Competition – Rules and Information
Fotografie Fotokompetisie – Reëls en Inligting Deelname aan die Vereniging se fotokompetisie neem jaarliks toe, en ons nooi weer eens alle opbetaalde lede van die Vereniging uit om aan die 2023 Amateur Fotokompetisie deel te neem. Die doel van die kompetisie is om die fotoportefeulje van die Vereniging uit te brei. Deur in te […]
Photography News 23 November 2022
Photography Newsletter 23 November 2022 New in this newsletter:*Photography awards in August and November*Winning photograph and photographer of the year 2022*Category winners and winning photographs 2022*2023 Photography competition*Winners of the photo challenge #horns*New photo challenge #reptiles*Mini Photo challenge #pictureperfect SA Hunters Amateur Photography Competition Our August competition had 65 entries of which 33 received awards. […]
Fotografienuus 23 November 2022
Fotografienuusbrief 23 November 2022 Nuut in dié nuusbrief:*Fotografietoekennings vir Augustus en November*Wenfoto en fotograaf van die jaar 2022*Kategorie wenners en wenfoto’s 2022*2023 Fotokompetisie*Wenners van die foto-uitdaging #horings*Nuwe foto-uitdaging #reptiele*Mini foto-uitdaging #prentjiemooi SA Jagters Amateur Fotografiekompetisie Fotografie toekennings vir Augustus en November 2022 Augustus het 65 inskrywings opgelewer waarvan 33 foto’s toekennings verwerf het. Baie geluk […]
Wenfoto en fotograaf van die jaar 2022
Pierre van der Berg – SA Jagters se Fotograaf van die Jaar 2022 Pierre van der Berg van die Pretoria-Oos-tak is die wenner in SA Jagters se wenfoto van die jaar en is ook aangewys as SA Jagters se fotograaf van die jaar. Pierre het gedurende 2022 ʼn totaal van 48 goue toekennings verwerf. Baie […]
Foto-uitdaging Augustus/September ’22 #horings Top 50
Die Fotografieklub se tema vir die Augustus/September foto-uitdaging was #horings. Lede het meer as 150 foto’s gedeel vir dié uitdaging wat alles met horings uitbeeld, via die Facebook-groep en per e-pos. Die admin het die top 50 foto’s gekies en lede het via Facebook op die Fotografieklub se blad hier vir hulle gunsteling foto’s gestem. […]
Foto-uitdaging Oktober tot Desember ’22 #Reptiele
Foto-uitdaging – Oktober tot Desember: #Reptiele Oktober tot Desember se foto-uitdaging is REPTIELE! ‘n Bietjie moeiliker foto-uitdaging, maar die lede het gestem en reptiele was by verreweg die keuse wat verkies is. Hier sal lede hulle lang lense moet uitpak, maar probeer tog met julle slimfone ook! Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig: 1) Foto’s […]
Foto-uitdaging Oktober ’21 #Katte
SA Jagters-lede en Fotografieklub-lede word uitgenooi om julle beste katfoto’s (van huiskat, wildekat tot grootkat) te deel op Facebook in die Fotografieklub se groep hier of per epos sahuntphoto@gmail.com. Daar is geen beperking op die aantal inskrywings wat ‘n lid kan in stuur nie. Die foto-uitdaging se reëls is eenvoudig:1) dit moet `n foto van `n […]
Fotowenke Sonop/sonsakfotos
Fotowenke – Hoe om die beste Sonsopkoms- en Sonsakfotos te neem vir BEGINNERS: 1) Eerstens maak die lens skoon, want jy skiet in die son in, anders het u ‘n groot kans vir geel/groen-stof/lig kolle op u foto. 2) Gebruik die wysdte lens wat u het om die hele toneel vas te vang. ‘n Fokusafstand […]
Facebook Photography Club Cover photos 2021
Die Fotografieklub se lede se fotos kom ook in aanmerking om op die groep se Facebook bladomslag te verskyn. Elke 2 weke kies die admin `n nuwe bladomslag. Die admin soek fotos wat eenvouding maar treffend is, horisontaal is, met genoegsame spasie vir bewoording. The Photography Club’s members’ photos are also eligible to appear on […]
Photography News 23 August 2022
Photography news 23 August 2022 New in this newsletter: *Photography awards in June and July*Winners of the photo challenge #cold*New photo challenge #horns*Mini photo challenge #campfire SA Hunters Amateur Photography Competition Our April competition had 62 entries of which 34 received awards. Congratulations to the following members it that received gold in various categories: Pierre […]