Opportunity to Hunt a Buffalo

SA Hunters obtained ten buffalo cows which the Association is making available to members in five hunting packages of two buffaloes each. The buffaloes are part of a herd of 190 buffaloes on a 2000 ha game farm located at the foot of the Swartberg mountains near Oudtshoorn in the Western Cape. The packages cost […]

Your hunting records are important – submit them and benefit

Whether you hunt for pleasure or the pot you are using a resource. If wisely managed, the resource is renewable and game populations should replenish themselves and continue to benefit future generations.  While antelope populations can be fenced-in and managed by individual landowners, birds are not limited by farm or political boundaries and as such […]

Inligting oor jag is belangrik en tot voordeel van die jagter

Hetsy jy jag vir jou eie plesier of vir die pot, benut jy ‘n hulpbron. Indien dit kundig bestuur word, is dit ‘n hernubare hulpbron wat die aanwas van wildlewe tot voordeel van die nageslag ondersteun. Hoewel individuele grondeienaars antiloopbevolkings binne omheinde gebiede kan bestuur, word veerwild nie beperk tot plase of politieke grense nie […]

Jagsake Nuus Mei 2019

Ek vertrou dat baie lede reeds vanjaar die voorreg gehad om `n draai in die jagveld te maak en die buitelewe te geniet. Andersins maak julle sekerlik voorbereidings om binnekort te gaan jag. Met al die opwinding wat met só `n vooruitsig gepaardgaan, herinner ek julle veral aan die verskeie virussiektes waarteen jagters voortydig voorsorgmaatreëls […]

Hunting News May 2019

I trust that most of you have already had the privilege to hunt this season or to enjoy some time out in nature. If not, you are probably getting ready for the hunt. Amidst all the excitement for the preparations, I want to remind you of the various viruses that you need to be aware […]

Hunting News May – Requirements to Import Meat

Dear SA Hunters members, The crispness in the morning air signals the arrival of the hunting season. Those of you who have already had the privilege of enjoying the fruits of your hunting harvest can feel blessed. Those of you who watch your neighbours’ biltong drying from the ceiling with envy, are probably looking forward […]

Jagsake Nuus – Invoer van Vleis

Beste SA Jagters-lede Die vars oggendbries is kenmerkend van die jagseisoen. Aan diegene wie se biltong reeds hang, wel gedaan. Vir die res wat nog nie vanjaar gejag het nie en verlangend na die buurman se biltongrak kyk, vasbyt! Jag gaan gepaard met groot verantwoordelikhede en ‘n deeglike kennis van die wetlike vereistes. Hierdie wetgewing […]

SA Hunters’s comments on proposed update to the Meat Safety Act

The letter below was submitted by SA Hunters to Dr M Molefe, the Director or Veterinary Public Health on 22 April 2020 in response to the proposed changes ti the Meat Safety Act 2000 (ACT 40 OF 2000). 22 April 2020 Dr M MolefeDirector: Veterinary Public HealthDepartment of Agriculture, Land Reform and Rural DevelopmentPrivate Bag […]

Bek-en-klouseer

Bek-en-klouseer Die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het sopas die beheermaatreëls vir bek-en-klouseer vir beide Kwazulu-Natal en Limpopo vrygestel. Hierdie protokol bepaal die vereistes wat in sekere dele van Limpopo en KwaZulu Natal onder die Dieregesondheidswet, Wet 35 van 1984 beheer word. Dit beperk die vervoer van produkte van spleethoewige diere in, uit, […]

Bek-en-klouseer Augustus 2022

Bek-en-klouseer Augustus 2022 Die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het op 16 Augustus beheermaatreëls afgekondig om die verspreiding van Bek-en-klouseer verder te beheer deur `n algehele verbod te plaas op die vervoer van beeste. Hierdie maatreëls sal voorlopig vir 21 dae geld, maar word weekliks hersien. Om dit makliker te maak vir lede […]