Projek Grootoog

Projek Grootoog Daar is verskillende uilspesies in Suid-Afrika, waarvan die bekendste seker Tyto alba, of die nonnetjiesuil is soos hul bekend staan is in die volksmond, asook die gevlekte ooruil, Bubo africanus. Hierdie uile het oor tyd aangepas om naby mense te oorleef en maak dikwels nes in mensgemaakte strukture soos die dakke van huise […]

The Predation Management Forum

Predation Management Forum Newsletters The Predation Management Forum aims to provide guidelines and advice to producers to manage predation in the most humane and environmentally sustainable manner, i.e. guide producers to integrated management. Producers are in fact not harming wildlife, but managing them. More information about Predation Management South Africa available here Filename Size A […]

National Strategy for the South African Taxidermy and Game Skin Tannery

Public Comments Invited – National Strategy for the South African Taxidermy and Game Skin Tannery SA Hunters have been promoting consistently that a biodiversity economy value chain must be developed for the byproducts of hunting, including skins and bones. Our annual hunting report data is showing that 79% of skins, and 82% of skulls that […]

SA Jagters en die Bewaring van Jagluiperds

Jagters help met vestiging van jagluiperds by Rietvlei Natuurreservaat Die Pretoria-Oos-tak van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) het grootliks bygedra tot die vestiging van jagluiperds in die Rietvlei Natuurreservaat, suid van Pretoria. Dié tak het sedert 2011 reeds oor die R184 000 vir bewaringsprojekte by dié reservaat bygedra. Die Rietvlei Natuurreservaat het in November […]

Public can help to save endangered cycads

Conservation bodies from the private and public sector in South Africa are working together on a strategy to protect the 38 cycads species that occur in South Africa. This strategy includes a national public participation process that will involve landowners, private collectors and communities to conserve critically endangered species. South Africa is home to 38 […]

Private Sector Holds Key To Cycad Conservtion in South Africa

Pretoria, 20 June 2014 – Plants from three cycad species considered extinct in the wild in South Africa are growing in private collections and can, through collaboration between government and the public, be instrumental in re-establishing populations in the wild. This was one of the key findings of a workshop between private growers, the government […]

Mites oor aasvreters beteken hul einde

Mites en legends is deel van alle kulture op die aarde. Dit ontstaan dikwels tydens storietyd wanneer Oupa of Ouma die kleingoed aan die slap moet kry of met een of ander groot storie die kleintjies moet vermaak. Dan word alles so effens aangedis en op die ou end is daar ‘n legend. Dit ontstaan […]

Wild- en beesboere se goedkoopste dipstof

Die boswêreld het ‘n paar goed wat die boere se humeure goed laat opvlam: rooijakkalse, wilddiewe en bosluise. Vir eersgenoemde is daar min raad want alles wat al probeer is het tot dusvêr net die rooijakkalse meer professioneel gemaak en vir wilddiewe is daar ook nie veel raad nie. Ongelukkig vir die bosluise het die […]

Riglyne vir die Gebruik van Loodkernkoeëls en Loodhael

Lood is ‘n swaar metaal wat in die natuur voorkom in lae konsentrasies en wat geen voordeel inhou vir die menslike liggaam nie. Inteendeel, verhoogde loodbloedvlakke kan lei tot ernstige afwykings in terme van die senuwee-, spysverterings- en voortplantingstelsel en dit affekteer ook sommige organe direk, veral die urienweg en niere. Loodbloedvlakke van 3 µg/dL […]

Gemeenskap help wildboere om stropers se strikke te vernietig

Wildstropery, oftewel onwettige jag, is een van vele uitdagings waarmee wildboere daagliks te doen kry. Hoewel die stroop van Suid-Afrika se renosterbevolking wêreldwyd opslae maak weens die geweldige impak wat dit op die voortbestaan van hierdie bedreigde spesies het, loop baie  ander wildspesies ook deur onder stropers. Wildstropery kom in baie gedaantes voor en nie […]