Projek Grootoog

Projek Grootoog Daar is verskillende uilspesies in Suid-Afrika, waarvan die bekendste seker Tyto alba, of die nonnetjiesuil is soos hul bekend staan is in die volksmond, asook die gevlekte ooruil, Bubo africanus. Hierdie uile het oor tyd aangepas om naby mense te oorleef en maak dikwels nes in mensgemaakte strukture soos die dakke van huise […]

Inyathi Park Nuus November 2022

7 Desember 2022 Geagte kollega Indeling van die nuusbrief Belangrike inligting en boodskappe verskyn eerste in die nuusbrief en herhalende inligting verder aan. Lede wat min tyd het om te lees, kan dus op die eerste deel van die nuusbrief fokus vir nuwe inligting en die res later lees. Nuwe boodskappe Die gelukkige wenner van […]

SA Jagters President se Kersboodskap: Desember 2022

PRESIDENT SE KERSBOODSKAP 2022 Die jaar 2022 en sy uitdagings het ons dikwels laat voel soos reisigers in ʼn woestyn of ʼn dor landstreek. Kersfees wil ons herinner dat God ons raaksien op hierdie reis. God kom deur Jesus na ons woestynland. Elke jaar met Kersfees is dit weer soos reëntyd in die woestyn en […]

Fotografienuus 23 November 2022

Fotografienuusbrief  23 November 2022 Nuut in dié nuusbrief:*Fotografietoekennings vir Augustus en November*Wenfoto en fotograaf van die jaar 2022*Kategorie wenners en wenfoto’s 2022*2023 Fotokompetisie*Wenners van die foto-uitdaging #horings*Nuwe foto-uitdaging #reptiele*Mini foto-uitdaging #prentjiemooi SA Jagters Amateur Fotografiekompetisie Fotografie toekennings vir Augustus en November 2022 Augustus het 65 inskrywings opgelewer waarvan 33 foto’s toekennings verwerf het. Baie geluk […]

Wenfoto en fotograaf van die jaar 2022

Pierre van der Berg – SA Jagters se Fotograaf van die Jaar 2022 Pierre van der Berg van die Pretoria-Oos-tak is die wenner in SA Jagters se wenfoto van die jaar en is ook aangewys as SA Jagters se fotograaf van die jaar. Pierre het gedurende 2022 ʼn totaal van 48 goue toekennings verwerf. Baie […]

SA Jagters ‘n Kultuur van Mentorskap

“Op die ou end sal ons net bewaar waarvoor ons lief is;Ons sal net liefhê wat ons verstaan:en ons sal net verstaan ​​wat ons geleer is”Baba Dioum, Afrika Wat is Mentorskap? Wat is ons nalatenskap vir ons nageslag? Watter verskil kan ek maak? SA Jagters se suksesverhaal Voorbeelde van mentorskap

Inyathi Park Nuus Oktober 2022

1 November 2022 Geagte kollega Ons het op 1 November 2022, die trekking gedoen in die buffeljagkompetisie wat SA Jagter en Rhino Bullets die afgelope tyd bemark het. Lawrence Meintjies is die gelukkige wenner. Vir diegene wat nie kan glo hoe vinnig nuus op sosiale media versprei nie, die trekking is kort na  10:00 op […]

Geakkrediteerde Jagpakkette 2022

SA Jagters Geakkrediteerde Jagpakkette 2022 Daar is nog `n paar van die 42 geakkrediteerde jagpakkette oor wat teen billike pryse aan lede aangebied word. Hierdie jagpakkette word verskaf deur die Vereniging se eie lede en is onderhewig aan die SA Jagters se jagterskode. Besigtig die beskikbare jagpakkette hier. Bespreek jou SA Jagters geakkrediteerde jagavontuur. Rig […]

Jagterskode

‘n Verantwoordelikheidsverklaring gefundeer op respek vir lewe en vir die natuur As SAJWV-lede verklaar ons;Dat alle diere voelende wesens is, en dat ons daarom in die hoogste vorm van menslikheid in die neem van lewe, en uit respek vir die wild wat ons jag,  te alle tye ’n eenskoot-doodskoot nastreef, terwyl ons die verantwoordbare benutting […]

Jagtersgilde

Na gesprekvoering het die UK op 21 Junie 2012 goedgekeur dat die voormalige toekenning van Meesterjagter op die volgende wyse gewysig sal word en dat daar reeds vanjaar uitvoering gegee sal word aan ’n proses om verdienstelike lede van die Vereniging vir die status van lid van die SAJWV se Jagtersgilde te nomineer (sien notule […]