• Home
    • SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Conservation Initiatives
      Working Groups
      Biodiversity Economy
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Legislation and Policy Framework
      Research and Innovation
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      International Engagements
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Awards
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Tinyarhi Trust
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Media Resources
    • Hunting News
      Hunting Articles
      Hunting Licenses and Proclamations
      Pig Meat Transport Permits
      SAHGCS Hunters' Guild
      SAHGCS Hunters's Code
      Hunting Destinations
      International Affairs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Exercises
      Shooting News
      Shooting Articles
      Shooting Competitions and Awards
      Shooting Groups
      Reloading
    • What We Offer
      Defending Your Rights
      Fire-arm License Applications
      Fire-arm License Renewals
      Dedicated Status
      Dedicated Sport Shooter Status
      Motivations and Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      FAQ's
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Bothaville

Branch Info

Bothaville

Bothaville

Chairman / Voorsitter:
Arno Roux (082 335 6606 
e-mail / e-pos

 Bestuurskomitee

VoorsitterArno Roux082 335 6606 arno@jaroux.co.za
OndervoorsitterChristo Roux082 926 4366christoroux86@gmail.com 
Sekretaris Amanda Roux 082 330 3894 amanda.roux@vodamail.co.za
TesourierAmanda Roux 082 330 3894amanda.roux@vodamail.co.za
KommunikasiebeampteMarli Roux071 516 540`marli@jaroux.co.za 
Opleiding SeniorArno Roux082 335 6606 arno@jaroux.co.za
Opleiding JuniorArno Roux083 335 6606 arno@jaroux.co.za
Skietkoördineerder:lang geweerPhilip Rossouw083 311 2886plaasman@hotmail.com
Skietkoordineerder MDSLouis Jacobs063 718 0478louis.jacobs.84@googlemail.com
Skietkoördineerder: lang geweerJaco Kruger060 995 0015jkmooiwater@gmail.com
Skietkoordineerder: Lang geweer en MDSWerner Bester082 554 1194besterw@vodamail.com 
SkietbaanArno Roux083 335 6606 arno@jaroux.co.za
BewaringskoördineerderMarlie Roux071 516 5401marlie@jaroux.co.za
Sosiale koördineerder/webwerfMarlie Roux071 516 5401marlie@jaroux.co.za
TrofeekoördineerderArno Roux082 335 6606arno@jaroux.co.za  
BorgeJP Smith076 532 8923smitjp@jaroux.co.za

Algemeen

Welkom aan die 19 nuwe lede wat onlangs aangesluit het.

Tydens die grendeltyd het die bestuur en verskeie borge kliphard gewerk om verbeterings aan die skietbaan aan te bring. Die 50m baan sal gebruik word vir presisieskiet en vir AR. Die baan is 50m lank en 30m breed.
Die tweede baan is die nuwe MDS-baan (Multiple Disciplinary Shooting) wat aangebou is. Ons benodig bande, soos vragmotorbande, om die skietbaan te verbeter en uit te brei. Enige skenkings in die verbgand sal baie waardeer word. Verder benodig ons bakstene om ‘n veiligheidsone te skep.

Skietaangeleenthede

MDS is ‘n by SA Jagters se skietaktiwiteite gevoeg. Besoek ons Facebook-blad vir meer inligting oor hierdie skietaktiwiteite.

Bothaville-tak bedank die volgende lede wat hulle as baanoffisiere bekwaam het. Gewone baanoffisiere: JP Smith, LS Jacobs, DE Geyser,. W van den Heever en JA Roux, jnr.

MDS-baanoffisiere: JA Roux, J du Plessis, L du Plessis, M Roux, BDC Snyman, W Bester.
Enige lede wat ook baanoffisiere wil word, kan MarlieRouc skakel by 071 516 5401.

SA JAgters beltgespes met die buffelkop op kan bestel word teen R100 elk. A gespe en beltkombinasie  is beskikbaar teen R300 elk.

Bewaring

Ons wil in elke nuusbrief ‘n spesies lys waarvan die bewaringstatus in gevaar is. Saam die dier gaan ons fotos wys en ‘n paar feite gee.

Wildehond (LYCAON PICTUS)
Status: Bedreigd
Waar word hulle gekry? Reg oor Suid-Afrika
Hoeveel van hulle is oor in SA? +- 450
Grootste bedreiging? Die mens en habitat wat verlore gaan
Habitat? Woud en Savanna
Dieet? Wildehonde is karnivore (vleiseters)
Gewig? Hulle weeg tussen 18 en 35kg
Hoe oud word hulle? 10 tot 12 jaar
Waarom met ons wildehonde beskerm? Hulle help om die groot herbivore se getalle in toom te hou. Sommige mense dink ‘n wildehond en ‘n hiëna is diesefde dier, maar hulle is heeltemal verskillend maar  behoort aan dieselfde spesies Lycaon.