• Home
    • SA Hunters’ Policy and Position Statements
      Conservation Initiatives
      Working Groups
      Biodiversity Economy
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Legislation and Policy Framework
      Research and Innovation
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      International Engagements
      Conservation Committee
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Awards
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Tinyarhi Trust
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      News
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
      Media Resources
    • Hunting News
      Hunting Articles
      Hunting Licenses and Proclamations
      Pig Meat Transport Permits
      SAHGCS Hunters' Guild
      SAHGCS Hunters's Code
      Hunting Destinations
      International Affairs
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
    • Shooting Exercises
      Shooting News
      Shooting Articles
      Shooting Competitions and Awards
      Shooting Groups
      Reloading
    • What We Offer
      Defending Your Rights
      Fire-arm License Applications
      Fire-arm License Renewals
      Dedicated Status
      Dedicated Sport Shooter Status
      Motivations and Endorsements
      Reloading
      Position on Lead Ammunition
      Shop
      SA Jagters-Hunters Winkel
      FAQ's
      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.

Baviaanspoort

Branch Info

Baviaanspoort

Pretoria Moot en Noord van die Magaliesberg

Chairman / Voorsitter:
Hansie Lerm (082 652 2396)
e-mail / e-pos
Website / Webwerf

Bestuur

Ondervoorsitter:Herman Botha082 357 6510
Tesourier:Johan Lundall082 724 8477
Sekretaris:Vakant 
Kommunikasiebeampte:Len Schubach082 967 3432
Senior opleiding:Schalk du Plessis083 238 9117
Junior opleiding & meetbeampte:Danie Nieuwoudt083 268 7294
Skietkoördineerder:Philip Marais083 277 8772
 Thys Fourie082 897 4263
JagsakeRodney Hall072 713 9936
IT & Webwerf:Hansie Lerm082 652 2396
Bewaring:Danie Smit083 789 0379
Taknuus
Algemene nuus  Lede-aande
Lede-aande vind gewoonlik plaas om 19:00 op die tweede Woensdag van elke maand by Inyathipark se lapa. 
Die volgende vergaderings is op  9 November 2022, 11 Januarie 2023 en 6 Februarie 2023.   Bring asseblief eie vleis, stoele, eetgerei en drinkgoed saam.
Pap, sous, slaai en vure word voorsien.
Kom kuier lekker saam met ander mense wat dieselfde belangstelling as jy deel.
Komiteevergaderings
Die volgende komiteevergaderings is geskeduleer vir  7 November 2022. In 2023 skop ons af met die eerste komiteevergadering op 9 Januarie en weer op 6 Februarie. Die tak se jaareindfunksie is vir 12 November geskeduleer. Senior opleiding
Die volgende opleiding vind plaas op  3 en 4 Februarie 2023.
Kontak Schalk by wbkrsm@gmail.com  vir meer inligting oor kursusse en ander navrae aangaande senior opleiding.  Junior opleiding
Die volgende juniorkamp vind eers weer in 2023 plaas
Kontak Danie Nieuwoudt by danienwdt@gmail.com vir inligting oor junior opleiding.  Skietaangeleenthede
Tak-skietdae word by die NECSA-skietbaan gehou op elke eerste Saterdag van die maand. Besoekers is baie  welkom.
Die volgende tak skietdae is ‘n pretskiet op 5 November. 
‘n Link word op WhatsApp groep uitgestuur vir registrasie vir die skietdag.
Indien u nie die boodskap ontvang nie en graag wil deelneem, kontak asseblief vir Philip om u op die groep te plaas.
Bring eie verversings en let asseblief daarop dat geen alkohol op die skietbaan toegelaat word nie.
Skietbalkies kan by Roelandi by die skietbaan bestel word.
Kontak Philip vir meer besonderhede.  Toegewyde status: Lede kan self hulle skietaktiwiteite vir toegewyde status op die lede-administrasiestelsel bywerk.
Dit sluit in jagte, herlaai en skietaktiwiteite by ‘n baan waar baanregister voltooi word, bv. Krokodilspruit,
Pretoria Arms se binnenshuise baan, SWAT ens. Bewaring
Die tak is voortdurend op soek na nuwe geleenthede om ons passie vir wild en die natuur uit te leef in die vorm van
bewaringsprojekte of ondersteuning aan bewaringsinstansies.