Namakwa – Bewaring in die Namakwaland en Richtersveld
Die SAJWV neem leiding in die bewaring van sukkulente en ander unieke plante in die droë noordweste. In Suid-Afrika het die woord stroop of poaching, sinoniem geword met die slagting van renosters en die onwettige handel in renosterhoring. Weens ingryping deur bewaringsbewustes en die regering het die stropery mooi afgeneem (van 1 215 in 2014 […]
Bewaring in die Namakwaland en Richtersveld
Die SAJWV neem leiding in die bewaring van sukkulente en ander unieke plante in die droë noordweste. In Suid-Afrika het die woord stroop of poaching, sinoniem geword met die slagting van renosters en die onwettige handel in renosterhoring. Weens ingryping deur bewaringsbewustes en die regering het die stropery mooi afgeneem (van 1 215 in 2014 […]
Ekonomiese herstel post-Covid-19
As ‘n lid van die IUCN, het die Vereniging bygedra tot voorstelle aan Minister Creecy om ekonomiese herstel post-Covid-19 te bevorder, deur ‘n gesonde en produktiewe omgewing te verseker. Die rol van wildlewe gebasseerde toerisme is beklemtoon en daar is gemotiveer dat dit ‘n toelaatbare aktiwiteit word op vlak 3 van inperking, gegewe spesifieke voorwaardes. […]