Your own reloaded ammunition

Die wonderlike stokperdjie van die herlaai van my eie ammunisie het my in 1978 met mening beetgekry! Aanvanklik net eers die herlaai van ammunisie vir handwapens en vanaf 1986, toenemend ook vir jaggewere. A.g.v. die plesier en die kostebesparing wat my eie ammunisie verskaf het, het ek in die afgelope sowat 30 jaar nog nooit […]

Your own reloaded ammunition

The reloading bug got hold of me in 1978! Initially, I only reloaded ammunition for my handgun but since 1986, I started reloading ammunition for my hunting rifles. Because I enjoy this activity, which also saves me money, I have not bought commercial centre fire ammunition in the past thirty years. I reloaded tens of […]

Belangrikheid van korrekte geweer- en koeëlspesifikasies

Courtesy of: TechFund DistributorsHoe belangrik is dit om geweer- en koeël-spesifikasies korrek te verstaan? Noudat die jagseisoen al aan die gang is en ons almal vroeër of later by die skoonmaak van ons geliefde jaggewere gaan uitkom, is dit raadsaam om weer ‘n slag hierna te kyk en deeglik te verstaan dat dit werklik baie […]

Herlaaidata – Reloading Data

In die tabel hieronder is daar artikels met herlaai inligting en data vir ‘n verskeidenheid van populêre kalibers. Hierdie artikels is geskryf deur kundiges op die gebied en kan as beginpunt vir jou eie ladingontwikkeling gebruik word. Lees gerus ook die artikels van Cassie Nienaber wat aan in die ‘gepubliseerde artikel’ kolom aan die regterhand verskyn. Filename […]

Shooting range activities

InleidingDie skep van geleenthede vir lede om hul skietvaardighede te ontwikkel en te verbeter, is waarskynlik dié belangrikste praktiese aktiwiteit wat die SA Jagters aan sy lede bied om hulle toe te rus om hul vuurwapens met die nodige kundigheid en vertroue, veilig te kan gebruik op die skietbaan en wanneer hulle jag. Die doel […]

Shooting range activities

IntroductionOne of SAHGCA’s most important practical activities is to create opportunities where members can develop and improve their shooting skills and practise to use their firearms with knowledge and confidence, whether they are on the shooting range or when hunting. The purpose of SAHGCA’s shooting exercises The purpose of SAHGCA’s shooting exercises for hunters is […]

Jaggebaseerde Skietoefening Toekennings

Die hersiene jaggebaseerde skietoefeninge het op 16 Januarie 2014 in werking getreë. Die belangrikste veranderinge is die konsolidasie van algemene skietreëls in die nuwe dokument – “Universele reëls by skietoefeninge”. Vir volledige verduideliking moet die reëls vir skietoefeninge altyd saam met die Universele reëls by skietoefeninge gelees word. Skietprestasietoekennings1) Skietbalkies vir individuele skietoefeninge – Vir die […]

Hunting Derived Shooting Exercises Awards

The revised shooting exercises for hunting came into effect on 16 January 2014. Among the most important changes is the consolidation of general shooting rules in the document – Universal rules for shooting exercises. These rules must always be read in conjunction with the Universal rules for shooting exercises. Awards for shooting achievements1) Shooting badges for […]

Manual for the development of Shooting Skills for Hunters

Manual for the development of Shooting Skills for Hunters – Abundantly illustrated with colour photos, total content of 58 pages, avalable in CD format Some of the core aspects covered in the manual: Available at SA Hunters Shop: (Tel: 012 808 9339) at R100-00. Mail orders welcome.

Handleiding vir Skietvaardigheidsontwikkeling vir Jagters

Handleiding vir Skietvaardigheidsontwikkeling vir Jagters – ryklik geillustreer met kleur fotos, totale inhoud van 58 bladsye, beskikbaar in CD formaat Sekere van die kernaspekte gedek in die handleiding: Beskikbaar by SA Jagterswinkel (Tel: 012 808 9339) teen R100-00. Posbestellings welkom.